Adventure Stilbaai

Adventure Stilbaai

Adventure Stilbaai

Preparing adventure packages keeping in mind your specified preferences and interests. Adventure Stilbaai compiles adventure itineraries to suit individual person’s needs on their request. Multi-activity packages can include water activities, land activities as well as informative historical and contemporary sightseeing activities.

Adventure Stilbaai is your one stop solution to experiencing the best adventure Stilbaai can offer. They compile adventure packages tailor made for you according to your own special interests, saving you time as well as trouble and stress. Being from Stilbaai, they know the town and the surrounding area and can negotiate deals on behalf of their clients according to the client’s requirements. They can even help you find accommodation.

Stilbaai is a fabulous coastal town situated in the Hessequa area of the Western Cape Garden Route in South Africa. The town, and its neighbouring coastal village, Jongensfontein are popular holiday destinations and frequently visited by fellow South Africans as well as people from other countries worldwide.

Contact Leon to claim your slice of the adventure Stilbaai and its surrounding area have to offer. They are open for business all year round and across all seasons.

Adventure Stilbaai Services

Plan Itinerary, Arrange and Book Adventure Activity Packages

Contact Adventure Stilbaai to request your personal adventure package. While you are visiting the area, why not take time to explore the various adventure activities? They plan an itinerary according to your preferences and interests, as well as arrange and book the activities. You simply arrive and begin the best holiday ever.

They put together specialised adventure packages for single persons, couples, kids, families, special interest groups, team building groups, etc.

Equipment Rentals

You can hire certain beach equipment from Adventure Stilbaai such as sun umbrellas, beach chairs, sun or wind shades as well as mats. Also certain sports equipment such as surfboards, boogie/body boards, fishing rods and mountain bikes, etc.

Arranging and Booking Water Sport Lessons

The sea is not your friend, so for the safety of your kids, they can arrange for swimming lessons which will also teach them sea-sense. Furthermore they can arrange for surfing lessons, boogie/body board lessons, kitesurfing lessons, etc.

Adventure Activities

The Stilbaai, Jongensfontein and Hessequa area has various adventure activities to suit every interest to choose from.

Water Activities – Still Bay and Jongensfontein

The town of Stilbaai is developed around the Goukou River estuary, making it ideal for sea as well as river water activities. If you love water sports, ask them to enter into your package sea water activities such as surfing, boogie/body boarding, kitesurfing, scuba diving, night sea kayaking, deep-sea marlin fishing, etc. Also river activities such as canoeing, paddle boating, river fishing, water skiing, boat cruises, etc.

Land Activities – Stilbaai, Jongensfontein, Hessequa Area

This area offers a variety of adventurous things to do on land. Make sure they enter activities such as mountain biking, hiking, 4×4 routes, game drives and walking with elephants to your itinerary. Also land sport like golf, tennis, bowls, etc. and tasting of award-winning local produce such as gin and rum, olive products and delicious cheese.

Sightseeing Stilbaai, Jongensfontein

The Stilbaai/Jongensfontein area has a rich history dating from the Middle Stone Age, thus making it a wonderful place for the archaeologically inclined. They would love seeing heritage sites such as the ancient fish traps and shell middens. Also the artefacts found in the Blombos caves and exhibited in the Blombos Museum of Archaeology.

Some of the more contemporary sights to visit are the Wafra fishing boat as well as the Fonteinhuisie Museum and anchor. Also the hand feeding of the freshwater eels and the indigenous garden Tuin-op-die-Brak, etc.

Adventure Stilbaai vir Avontuurpakkette

Jou eenstopplek vir die belewenis van die beste avontuur Stilbaai en omgewing kan bied. Op jou versoek stel hulle vir jou ‘n avontuurpakket saam volgens jou voorkeure en belangstellings soos deur jou aan hulle deurgegee. Hulle is van Stilbaai, so hulle ken die omgewing en kan vir jou die beste ooreenkomste onderhandel. Hulle kan jou selfs help om akkommodasie te bekom.

Stilbaai is ‘n gewilde kusdorp in die Hessequagebied in die Wes-Kaap Tuinroete in Suid-Afrika en so ook is die buurdorpie Jongensfontein.

Kontak Leon vir jou eie deel van die avontuur wat Stilbaai alles aanbied. Hulle is heeljaar bedrywig.

Adventure Stilbaai Dienste

Beplan, Reël en Boek Persoonlike Avontuuraktiwiteite

Jy beplan om die Stilbaaigebied te besoek, so hoekom nie die beste van die tyd maak nie? Vra hierdie mense om vir jou ‘n persoonlike plan op te stel waarvolgens jy kan deelneem aan die aktiwiteite en avonture waarvan jy dalk nie eens bewus was nie. Jy gee jou belangstellings deur en hulle beplan vir jou ‘n opwindende tyd. Hulle beplan jou aktiwiteite, tref reëlings en doen besprekings waar nodig, so al wat jy hoef te doen, is om op te daag en jou avontuur te begin.

Hulle beplan gespesialiseerde avontuurpakkette vir enkel persone, paartjies, kinders, families, groepe met spesiale belangstellings, spanbougroepe, en so meer.

Verhuur van Sekere Toerusting

Jy kan sekere strandtoerusting by hulle huur soos sonsambrele, strandstoele, son- en windskerms, strandmatte, ens. Ook sekere sporttoerusting soos branderplanke, boogieplanke/lyfplanke, visstokke, bergfietse en so meer.

Reël en Boek Sekere Watersportlesse

Die see is nie jou vriend nie, so, vir die veiligheid van jou kinders kan hulle reël vir swemlesse waartydens hulle ook seewys gemaak word. Verder kan hulle ook reël vir branderplankrylesse, boogieplank/lyfplankrylesse, vlieërbranderrylesse, en so meer.

Avontuuraktiwiteite – Stilbaai, Jongensfontein, Hessequagebied

Die Stilbaai, Jongensfontein, Hessequagebied bied verskeie avontuuraktiwiteite wat elke persoon se belangstelling sal prikkel.

Wateraktiwiteite – Stilbaai en Jongensfontein

Stilbaai het ontwikkel aan weerskante van die Goukouriviermonding wat die dorp ideaal maak vir see- en rivieraktiwiteite. So, as jy hou van water sport, vra hulle om jou pakket op te stel rondom die verskillende seewateraktiwiteite soos branderplankry en boogieplankry. Ook vlieërbranderry, skubaduik, nagtelike seekajakritte, diepsee marlynhengel, ens. En natuurlik rivieraktiwiteite soos kanoeroei, trapbootry, visvang op die rivier, waterski, bootritte, en so meer.

Landaktiwiteite – Stilbaai, Jongensfontein, Hessequagebied

In hierdie gebied word ‘n verskeidenheid avontuurlike dinge om te doen aangebied. So, maak seker jou pakket sluit in aktiwiteite soos bergfietsroetes, staproetes, 4×4 roetes, wildsplaasritte en stap saam met olifante. So ook landsport soos gholf, tennis en rolbal asook die proe van plaaslikvervaardigde pryswennersprodukte soos jenewer en rum, olyfprodukte en heerlike kaas.

Besienswaardighede

Die Stilbaai/Jongensfonteingebied het ‘n ryk geskidenis wat so ver, en selfs verder terug dateer as die Middelsteentydperk. ‘n Wonderlike wêreld dus vir die liefhebber van argeologie. Daar is die antieke visvywers en skulpashope, asook die interessant artefakte uit die Blombosgrotte in die Blombos Museum van Argeologie.

Meer kontemporêre besienswaardighede is die Wafra-tok, die Fonteinhuisie, die voer van die varswaterpalings, die inheemse tuin genaamd Tuin-op-die-Brak, en so meer.

Leon Muller

Cell: 072 906 5973

Email us here