AF Clothing Stilbaai

AF Clothing

AF Clothing Stilbaai

Funky handmade clothing for men and women uniquely decorated in their own style. AF Clothing stands for Afro Friend Clothing, meaning the inspiration for the decoration of their garments comes from their African roots. They mainly make use of denim, but also of other material types, especially when adding the decorations. Every piece of clothing is handmade and thus carries the personal touch of the seamstress who has created the item.

The two experienced seamstresses work their cool magic with skill, creativity as well as great passion. They pour their love for sewing into every article they produce. Their work is as neat on the inside of the garment as it is on the outside. Moreover, their reasonable prices will surprise you.

AF Clothing is in Still Bay West, in Van Riebeeck Street, on the opposite side of the street from the rooms of Drs Fourie and Louw.

AF Clothing Products

Their cool Afro Friend Fashion clothes include men’s as well as women’s clothing.

Funky Afro Friend Fashion Men’s Clothing

Their Men’s Clothing Range includes:

  • Shirts made of denim as well as other fabrics in different colours and decorated in the Afro Friend-style. With creative pocket flaps, yokes, pockets, cuffs, collars, creative piping, plackets and also buttons.
  • Afro Friend-style decorated denim jeans or pants or trousers with interesting decorations on the knees, around the pockets and also the belt area. Jeans come in different shades of blue from dark to the washed-out and faded look.
  • Denim jackets decorated in the unique Afro Friend fashion with panels and insertions made of other fabrics. Also interesting motives on pockets and pocket flaps, lots of double top stitching, robust button holes and sturdy buttons. No hunk should be without one, so get yours today!

Funky Afro Friend Fashion Ladies Clothing

The Ladies Clothing Articles include:

  • Shirts – sleeveless t-shirts, delicate lightweight ladies shirts in various colours, promising to be cool in the high-summer heat.
  • Denim jeans/pants in the groovy Afro Friend-style – with playful detail on the knees and pockets and around the belt area. The jeans are available in different colours such as white, black, light blue, dark blue as well as faded blue.
  • Hot denim dungarees also decorated in the unique Afro Friend fashion.
  • Summer dresses – cool and extremely comfortable to wear, made of soft lightweight material and reasonably priced.

Funky Afro Friend Fashion Accessories

Every girl’s got to have a handbag that can hold just about her whole world. Her cellphone, make-up, wallet, hand lotion, lip balm, tissues, and all the other secret girlie stuff she can’t live without.

Knowing this, AF Clothing manufactures and sells large bulky bags made from sturdy fabrics with interesting motives. Serious bags with lots of double top stitching, zips and bags within bags, making them functional as well as trendy and surprisingly affordable.

Girl, young woman, hip older lady – you simply have to have one, so visit them now!

AF Clothing Services

Although this is not their main thing, the seamstresses at AF Clothing also:

  • Replace damaged or broken zips
  • Make alterations to existing clothing
  • Repair existing articles of clothing
  • Make similar clothing items on request

Handgemaakte Klere by AF Clothing in Stilbaai

Afro Friend Clothing verkoop handgemaakte klere vir mans en vrouens wat hulle volgens hul eie unieke styl versier. Hulle inspirasie kom uit, en is eie aan Afrika. Kledingstukke is meestal van denimmateriaal gemaak, maar ander materiale word ook gebruik, veral vir dekorasie. Elke item dra so ‘n persoonlike ietsie van die naaldwerkster wat dit geskep het. Hulle is ervare, vaardig met die naald, kreatief en passievol en hulle afwerking is aan die binnekant net so netjies as aan die buitekant.

Die winkel is in Stilbaaiwes in Van Riebeeckstraat, regoor die spreekkamers van Drs Fourie en Louw. Besoek hulle vandag en lyk parmantig in jou eie Afro Friend uitrusting!

Produkte van AF Clothing

Byderwetse Afro Friend-Modestyl Mansklere

Hulle Mansklerereeks sluit in:

  • Hemde gemaak van denim en so ook ander materiale in verskillende kleure en versier op die Afro Friend-manier. Met kreatiewe detail op sakke, sakflappies, skouerinsetsels, mouboordjies, krae, omboorsels, slippe, knope, en so meer.
  • Denim jannas of langbroeke versier met interessante ontwerpe op die knieë, om en op die sakke en so ook die beltgedeelte. Broeke kom in verskillende skakerings van blou van donkerblou tot die uitgewaste, verbleikte voorkoms.
  • Denim baadjies versier op die unieke Afro Friend-styl met panele en insetsels van ander materiaal. So ook kreatiewe motiewe op sakke en sakflappe, baie dubbelstikwerk, robuuste knoopsgate en stewige knope. Geen brekerman behoort sonder een te wees nie, so kry joune vandag!

Byderwetse Afro Friend-Modestyl Damesklere

Hulle Damesklerereeks sluit in:

  • Bloese/hemde – moulose t-hempies, delikate liggewig dameshemde in verskillende kleure wat beloof om koel te wees in die somershitte.
  • Denimbroeke in die Afro Friend-styl met speelse detail op die knieë, sakke en beltgedeeltes. Die jannas is beskikbaar in verskillende kleure soos wit, swart, ligblou, donkerblou en so ook verbleikte blou.
  • Vuurwarm denim oorbroeke (dungarees) versier op hulle unieke manier.
  • Somersrokkies – mouloos en uiters gemaklik om te dra, gemaak van sagte liggewig materiaal, koel en so ook baie bekostigbaar.

Handgemaakte Handsakke

Elke vrou, oud of jonk, moet eenvoudig ‘n handsak hê waarin haar hele wêreld pas. Haar selfoon, grimering, lipstiffie, beursie, handeroom, lipbalm, sneesdoekies en so ook al die ander geheime vroumensgoetertjies waarsonder sy nooit kan wees nie.

AF Clothing maak sulke groot, sterk, bont sakke met baie dubbelstikwerk, ritssluiters en sakkies binne sakkies. Byderwets, parmantig, funksioneel en so ook verrassend bekostigbaar. Elke sak is uniek en enig in voorkoms.

Meisie, jong vrou, bederwetse ouer dame – jy móét net een hê, so besoek hulle sommer nou!

Ekstra Dienste

Alhoewel hierdie nie hulle hoofding is nie, doen hulle wel ook die volgende:

  • Vervanging van gebreekte of beskadigde ritssluiters
  • Verstellings aan bestaande klere
  • Herstelwerk aan klere
  • Maak van soortgelyke kledingstukke op versoek

Antonie

Cell: 076 271 9510

Email us here

Cecile

Cell: 063 326 1899

Eljonise

Cell: 083 843 7879