Apa Amanzi Deep Sea Fishing

Apa Amanzi Deep Sea Fishing Challenge

Apa Amanzi Deep Sea Fishing Competition in Still Bay

Are you looking for things to do in Still Bay? The Annual Apa Amanzi Deep Sea Fishing Competition is the perfect activity for all social as well as professional fishermen. Everybody, young and old, experienced or inexperienced – this is the fishing adventure of a lifetime!

So, don’t miss out on this exciting angling event taking place in Stilbaai during the December Festive Season every year.

Stilbaai is undoubtedly a popular coastal holiday destination in the Explorers Garden Route also known as Hessequa in the Western Cape. A beautiful coastal town on the banks of the Goukou River were it flows into the Indian Ocean.

So, grab your fresh water, hat and sunblock and join your fellow anglers in this extraordinary catch and release based competition.
Not only is this great fun, but we also gather information regarding our ocean during this fishing event. Of course, this information will be used for research purposes.  This deep sea competition is a must!

Interested? Check out their website on: Apa Amanzi Deep Sea Fishing Competition

Tilana Cell: 072 445 9763

Wesley: 082 708 2066



Apa Amanzi Diepsee Visvangkompetisie

Is jy op soek na avontuur of net iets om te doen in Stilbaai? Apa Amanzi se jaarlikse Diepsee Visvangkompetitsie is die perfekte aktiwiteit vir alle sosiale sowel as professionele vissermanne. Almal, jonk en oud, ervare of onervare – dit is die visvang-avontuur van ‘n leeftyd!

So, moenie hierdie opwindende hengelervaring misloop nie. Die visvang kompetisie vind elkejaar gedurende die Desember feesseisoen plaas.

Stilbaai is ‘n gewilde seevakansie bestemming in die “Explorers Garden Route” Hessequa in die Wes-Kaapse Tuinroete. ‘n Pragtige dorp aan die oewer van die Goukou-rivier waar hy in die Indiese Oseaan invloei.

Gryp dus jou vars water, hoed en sonskerm en sluit aan by jou mede-hengelaars in hierdie buitengewone vang-en-vrylatingskompetisie.

Behalwe vir die pret en onvergeetbare ondervinding, sal belangrike inligting ingesamel word gedurende die kompetisie wat ook vir navorsingsdoeleindes gebruik sal word. Hierdie diespsee visvangbyeenkoms is ‘n moet!

Stel jy belang in die kompetisie? Kyk gerus na hul webwerf op: Apa Amanzi Deep Sea Fishing Competition

Tilana Cell: 072 445 9763

Wesley: 082 708 2066