DuneSeven Fishing, Kayaks & Outdoors – Mossel Bay

DuneSeven Fishing, Kayaks & Outdoors in Mossel Bay - Mosselbaai

DuneSeven Fishing, Kayaks & Outdoors – Mossel Bay

Angling Shop in Voorbaai, Mossel Bay, selling the finest quality fishing tackle, gear as well as fishing accessories. DuneSeven also trades in top brands kayaks and kayak accessories, fresh bait and outdoor clothing. Furthermore they offer unique fishing adventure packages, such as their speciality, kayak fishing, to inexperienced persons.

Mossel Bay is a popular coastal town in the heart of the Garden Route in the Western Cape Province, South Africa. A town with a rich history what with Bartolomeu Dias landing his ship there back in 1488 – five centuries ago.

ORI Cooperative Fish Tagging Project

It is important to mention that DuneSeven is registered at the Oceanographic Research Institute (ORI). Consequently they are also involved in the cooperative fish tagging project of the Institute. Data collected as a result is used for scientific research purposes.

Thus the DuneSeven guys follow a catch, tag and release policy as well as abide by all fishing regulations and laws.

Business Hours

Monday – Friday: 08:00 – 17:00
Saturday: 08:00 – 12:00

What do they sell at DuneSeven?

  • Angling rods – high quality fishing rods of different sizes and types of brand names such as Adrenalin, Shimano and also Storm.
  • Fishing reels – different types high quality reels with brand names like Adrenalin, React as well as Shimano.
  • Fishing tackle – various brand name lures, hooks, jig hooks and heads, swivels, connectors as well as snaps and sinkers. Also bobbers, floats and the most vital piece of the gear, the fishing line, coming in a variety of strengths.
  • Angling accessories – consisting of fishing tackle boxes, rod leashes, lifejackets as well as landing nets. Also a variety of fishing tools such as pliers, knives, scissors and hook removers, etc.
  • Kayaks – top brands such as Pioneer, Vagabond, Wilderness, Outdoor Elements as well as Stealth, coming in various sizes.
  • Kayak accessories – such as storage wall brackets, roof racks, soft racks, kayak dollies, and also butt pads and backrest seats. In addition they provide helmets, split as well as shaft paddles, paddle leashes, swivel rod holders, etc.
  • Fresh bait such as white mussel, pink prawn, red bait, sardine as well as chokka.
  • Clothing – 100 % cotton twill range, proudly made in South Africa. The range includes bush jackets, waistcoats, ranger pants, long/short sleeve shirts as well as T-shirts and caps.

DuneSeven also has an Online shop, so you don’t have to visit the shop, nor are you restricted to their business hours. You can shop any time you like.

Visit their Website for more info:    DuneSeven Fishing, Kayaks & Outdoors in Mossel Bay - Mosselbaai

DuneSeven – Fishing Adventure Packages

Apart from selling fishing related products, they also offer discovery day trips during which client safety is always a priority. You needn’t know anything about fishing or kayaking – their guide sets you up, teaches you, as well as accompanies you.

Of course such adventures depend on fair weather conditions, thus booking dates may require changing.

  • Discover Kayaking adventure
    This is a 2-hour adventure for 1-6 persons at Santos Beach or Klein Brak River where you learn about basic kayaking. The package includes a guide, kayaks, and lifejackets as well as all gear needed.
  • Discover Kayak Fishing
    This 3-hour adventure for 1-4 persons also at Santos Beach or Klein Brak River teaches you the basics of kayaking. Furthermore they introduce you to some fishing techniques. The package includes a guide, kayaks, lifejackets as well as rods, reels, tackle, lures and bait.
  • Discover Estuary & Saltwater River Fishing adventure
    For this 3-hour adventure for 1-4 persons no experience is needed and it is perfect for families, including children. They teach you the basics of fishing like tying knots, casting, baits, rod and reel technique, fish species, etc. This package includes a guide, rods, reels, tackle, bait as well as any other gear needed.
  • Discover Rock & Surf Fishing adventure
    During this 3-hour adventure for 1-4 persons you also learn the basics of fishing, but for ocean conditions. Included in this package is a guide, rods, reels, tackle, bait as well as other gear needed.

Learn something new while having exhilarating fun.

Book your adventure package today!

Cell: 076 689 5652


14 Industry Rd

Mossel Bay

6506

Visit their Website for more info:    DuneSeven Fishing, Kayaks & Outdoors in Mossel Bay - Mosselbaai


DuneSeven Hengelgerei- en Kajakwinkel in Mosselbaai

Visvangwinkel in Voorbaai, Mosselbaai, wat die beste kwaliteit visstokke, visvanggerei en toebehore verkoop. DuneSeven verkoop ook kajakke en kajaktoebehore van top handelsname, vars aas, buitelugklere en so meer. Verder bied hulle unieke visvangpakkette vir oningeligtes aan, byvoorbeeld hulle spesialiteit – hengel in ‘n kajak.

Mosselbaai is ‘n gewilde kusdorp in die hart van die Tuinroete in die Wes-Kaap Provinsie, Suid-Afrika. ‘n Dorp met ‘n ryk geskiedenis waar Bartolomeu Dias destyds in 1488 sy skip aan land gebring het.

Oseanografiese Navorsingsinstituut se Vismerk Projek

DuneSeven is geregistreer by die Oseanografiese Navorsingsinstituut en is betrokke by die vismerkprojek van die Instituut. Data wat op hierdie manier ingesamel word, word vir wetenskaplike navorsing gebruik.

Dus volg die manne van DuneSeven ‘n vang, merk en vrylaat beleid en so ook hou hulle streng by alle visregulasies en wette.

Besigheidsure:

Maandag tot Vrydag: 08:00 – 17:00
Saterdag: 08:00 – 12:00

Wat verkoop hulle by DuneSeven?

  • Visstokke – verskillende tipes en groottes hoë kwaliteit visstokke van handelsname soos Adrenalin, Simano en Storm.
  • Katrolle – verskillende soorte hoë kwaliteit katrolle van top handelsname soos Adrenalin, React en so ook Shimano.
  • Hengelgerei – verskillende soorte lokaas, hoeke, sinkers, dobbertjies, draaiskakeltjies, snappertjies, koppelskakeltjies, verskillende breekkrag en soorte vislyn, en nog baie meer.
  • Visvang toebehore – bestaande uit items soos visvangkassies, landingsnette, reddingsbaadjies, visgereedskap soos tange, skêre, hoekverwyderaars en so meer.
  • Kajakke – top handelsname soos Pioneer, Vagabond, Wilderness, Outdoor Elements en so ook Stealth, in verskillende groottes.
  • Kajaktoebehore – soos dakrakke, stoorrakke vir mure, sitplekke met rugleunings, kajakrolwaentjies, roeispane, helmets en so meer.
  • Vars aas soos wit mossels, pienk garnale, rooiaas, sardiens en so ook tjokka.
  • Klere – 100% katoenkeperstof reeks, trots gemaak in Suid-Afrika. Die reeks sluit bosbaadjies, onderbaadjies, boswagter broeke, lang-/kortmou hemde, T-hemde, pette, en so meer in.

DuneSeven het ook ‘n Aanlynwinkel, so jy hoef nie die winkel te besoek nie. Jy hoef jou ook nie te steur aan besigheidsure nie. Jy kan enige tyd jou aankope doen.

DuneSeven – Hengelavontuurpakkette

Behalwe vir die verkoop van hengelverwante produkte, bied hulle ook ontdekkingspakkette waartydens die kliënt se veiligheid altyd ‘n prioriteit is. Jy hoef niks te weet van visvang of kajakroei nie. Hulle gids kry alles reg, leer jou wat jy moet weet en so ook vergesel hy jou.

Natuurlik speel goeie weerstoestande ‘n groot rol in hierdie soort avonture, so besprekingsdatums mag dalk verander.

  • Ontdek Kajakroei
    Dit is ‘n 2-uurlange avontuur vir 1-6 persone by Santos-strand of Klein Brakrivier waar jy die beginsels van kajakroei leer. Die pakket sluit in ‘n gids, kajakke met alle nodige toebehore en so ook reddingsbaadjies.
  • Ontdek Visvang in ‘n Kajak
    Hierdie 3-uurlange avontuur vir 1-4 persone, ook by Santos-strand of Klein Brakrivier, leer jou die basiese beginsels van kajakroei. Verder wys hulle jou so ‘n paar visvangtegnieke. Die pakket sluit in ‘n gids, kajakke, reddingsbaadjies, visstokke, katrolle en ander hengelgerei, lokaas en vars aas.
  • Ontdek Riviermond- en Soutwater Rivierhengel
    Vir hierdie 3-uurlange avontuur vir 1-4 persone is geen ondervinding nodig nie. So dit is perfek vir families wat kinders insluit. Hulle leer jou die basiese beginsels van visvang soos die maak van knope en verskillende aas. Ook hoe om die lyn in te gooi, stok en katroltegnieke, verskillende visspesies en so meer. Ingeslote in die pakket is ‘n gids, stok met katrol en hengelgerei, aas, ens.
  • Ontdek Rots- en Strandhengel
    Gedurende hierdie 3-uurlange avontuur vir 1-4 persone leer jy ook die basiese beginsels van visvang, maar in seetoestande. Hierdie pakket sluit ‘n gids, visstok, katrol, hengelgerei en so ook aas in.

Geniet vet pret terwyl jy iets nuuts leer.

Bespreek jou avontuurpakket vandag!

Cell: 076 689 5652


14 Industry Rd

Mossel Bay

6506

Besoek hul Webtuiste vir nog meer inligting:    DuneSeven Fishing, Kayaks & Outdoors in Mossel Bay - Mosselbaai