Goukou Cleaning Services – Stilbaai

Goukou Cleaning Services Stilbaai and Jongensfontein

Goukou Cleaning Services – Stilbaai

No time (or desire) for cleaning? Goukou Cleaning Services is the one stop solution for all your cleaning needs. They offer reliable, professional as well as affordable full cleaning services for households as well as businesses. All jobs, big and small, are equally important to them and executed with the same enthusiasm and excellence.

Goukou Cleaning Services is the Cleaning Services Division of Peace of Mind Property Management & Maintenance. Their offices are in the Village Square in Still Bay West. They work in Stilbaai and Jongensfontein as well as their immediate environs.

Nature of Goukou Cleaning Services

They believe in outstanding client service as well as professional integrity, transparency and mutual trust. Therefore they offer quality controlled service excellence at very competitive rates. In short, their dependable quality cleaning services translate into real value for money.

Equally important, at all times cleaning teams are working under reliable and responsible supervision. They have all the necessary equipment to ensure their own, as well as the client’s safety. Furthermore they comply with the applicable Covid-19 regulations at all times.

Get a free no-obligation quote from Goukou Cleaning Services today.

Secure a regular (or once off) cleaning service for your home or business now and be rid of that tedious dirty problem chop-chop!

Goukou Cleaning Services Offers a Comprehensive Cleaning Service

Residential and Commercial Properties

  • Regular or once off proper professional cleaning of business offices and other commercial property. Depending on your agreement, this may or may not include cleaning windows, washing carpets as well as Covid-19 sanitisation.
  • Regular or once off (spring-clean) proper professional cleaning of homes. Your agreement with them will, of course stipulate the services included in the job they perform in your house.
  • Holiday homes – they offer to clean your holiday home, including windows and bedding before your arrival. They also offer to clean it during your stay and after your departure. Their business is ensure your peace of mind about cleaning before, during and after your vacation. Take them up on this generous offer at very affordable rates.
  • Accommodation rented out throughout the year – Contract Goukou Cleaning Services to professionally clean your house or flat every time before arrival of guests as well as after they left. Let them take care of the bedding and other laundry as well and offer you peace of mind and value for your money. They can even perform Covid-19 sanitisations as well.
  • New houses just completed – contact them to professionally clean the windows, cupboards as well as floors before you move in.

Solo/Independent Cleaning Jobs

Goukou Cleaning Services offers the following cleaning jobs as independent jobs. (Of course you can include any one or all of them in the cleaning services package agreement with them.)

  • Professional window cleaning – they offer an affordable and dependable window cleaning service for domestic as well as commercial properties.
  • Cleaning of floors – do you need proper professional scrubbing, cleaning, waxing and buffing of your floors? Then contact Goukou Cleaning Services for reliable, excellent results.
  • Furniture – do you need help cleaning and oiling those valuable solid wood furniture? Or cleaning the sofa covers and cushions? Goukou Cleaning Services is waiting for your call.
  • Blinds – the blinds need proper cleaning, but you can’t manage the job by yourself, or you don’t have time. Let this friendly cleaning team assist you.
  • Carpets – your carpets need professional cleaning and washing. Where to turn to other than Goukou Cleaning Services? Call them today.
  • Covid-19 Sanitation services – need professional Covid-19 sanitation done in the office or your home? Call the company with the expertise and equipment, Goukou Cleaning Services.

Laundry by the Sea – Laundry & Dry-cleaning Services Division of Peace of Mind Property Management & Maintenance.

  • Laundry by the Sea is another professional and affordable service offer from Peace of Mind.
  • The laundry service is in Excelsior Street, next to Flentertjies across the street from the Fynbos Centre in Stilbaai West.
  • This reliable all-round laundry facility washes and irons individual as well as large amounts of soiled clothing and linen. Where needed the laundry is pre-treated, soaked, washed, pressed and then neatly packaged, ready for the customer.
  • Their washing facility is such that they comfortably handle large bundles of bed linen, as well as curtains, clothing, etc. Don’t let your washing become a burden – simply allow Laundry by the Sea to take professional care of it.
  • As and when requested, Laundry by the Sea also offers a dry-cleaning service. Your solution for those stained or damaged pillows, comforters, duvet inners, jackets, coats, as well as sofa covers and curtains.

Jason Barnes

Cell: 076 559 4311



Goukou Skoonmaakdienste in Stilbaai

Geen tyd (of lus) vir skoonmaak nie? Goukou Cleaning Services kan in al jou skoonmaakbehoeftes voorsien. Hulle bied betroubare, professionele en bekostigbare omvattende skoonmaakdienste aan vir huishoudings en so ook besighede. Elke taak, klein of groot, is ewe belangrik vir hulle so alles word gedoen met dieselfde ywer en uitnemendheid.

Goukou Cleaning Services is die Skoonmaakafdeling van Peace of Mind Property Management & Maintenance. Hulle kantore is op die Dorpsplein in Stilbaai-Wes en hulle werk in Stilbaai, Jongensfontein en direkte omgewing.

Karakter van Goukou Cleaning Services

Hulle glo in voortreflike kliëntediens en so ook professionele integriteit, deursigtigheid en wedersydse vertroue. Verder is hulle fooie baie kompeterend en bekostigbaar en bied hulle waarlik waarde vir jou geld.

Hulle skoonmaakspanne werk altyd onder betroubare, verantwoordelike toesig. So ook het hulle al die nodige toerusting om hulle eie veiligheid, en dié van die kliënt te verseker. Die Covid-19 riglyne word ook noukeurig nagekom te alle tye.

Kry ‘n gratis geen-verpligting kwotasie van Goukou Cleaning Services vandag nog.

Bespreek jou gereelde of eenmalige skoonmaakdiens vir jou huis of besigheid. Sien jou lastige vuil probleem soos mis voor die oggendson verdwyn.

Goukou Skoonmaakdienste Bied ‘n Omvattende Skoonmaakdiens

Residensiële- en Kommersiële Eiendomme

  • Gereelde of eenmalige behoorlike professionele skoonmaak van besigheidskantore en ander kommersiële eiendomme. Afhangend van julle ooreenkoms, kan dit die was van vensters en matte, en Covid-19 sanitasie insluit.
  • So ook gereelde of eenmalige behoorlike professionele skoonmaak van woonhuise. In jou ooreenkoms met hulle stipuleer jy dan watter dienste gelewer moet word.
  • Vakansiehuise – hulle bied aan om jou huis skoon te maak voordat jy arriver en so ook nadat jy vertrek het. Natuurlik kan hulle ook tydens jou vakansie jou huis skoonmaak teen ‘n baie bekostigbare tarief.
  • Het jy akkommodasie wat jy deur die jaar uitverhuur? Laat Goukou Cleaning Services jou plek skoonmaak voor nuwe gaste opdaag en nadat gaste vertrek het. Hulle kan sommer ook die wasgoed vir jou behartig en die Covid-19 sanitasie vir jou doen.
  • So ook daardie nuwe huis wat pas klaar gebou is. Laat hulle professionele mense vir jou die vensters was, die vloere skoonmaak en die kaste uitwas voordat jy intrek.

Losstaande/Onafhanklike Skoonmaakdienste

Goukou Cleaning Services bied die volgende skoonmaaktake as onafhanlike take. (Natuurlik kan enige, of almal van hierdie take ingesluit word in jou diensooreenkoms met hulle.)

  • Professionele vensterwasdiens vir wnhuise en besighede.
  • So ook professionele was, politoer en blinkvryf van vloere.
  • Skoonmaak en olie van meubels.
  • Hulle kan ook blindings skoonmaak.
  • Laat hulle jou huis of kantoor se matte professioneel was vir jou.
  • Laastens bied hulle ‘n Covid-19 sanitasiediens vir jou woning of kantoor.

Laundry by the Sea – Wasgoed en Droogskoonmaakdienste-afdeling van Peace of Mind Property Management & Maintenance

  • Laundry by the Sea is nog ‘n bekostigbare professionele diensaanbod van Peace of Mind.
  • Die Wasgoeddiens is in Excelsiorstraat langs Flentertjies, net so oor die straat van die Fynbossentrum in Stilbaai-Wes.
  • Hierdie betroubare wasgoedfasiliteit was en stryk indivduele, en so ook groot hoeveelhede vuil klere en linne. Wanneer nodig word die wasgoed vooraf geweek, dan gewas, gestryk en netjies verpak, gereed vir die kliënt.
  • Die wasgoedfasiliteit is van so ‘n aard dat dit groot bondels beddegoed, gordyne, klere en so meer gemaklik kan hanteer. So, moenie dat jou wasgoed vir jou ‘n probleem word nie. Laat Laundry by the Sea dit vir jou doen.
  • Soos en wanneer dit versoek word, lewer hulle ook ‘n droogskoonmaakdiens. Dis jou oplossing vir daardie gevlekte kussings, dekens, duvets, jasse, baadjies, bankoortreksels en gordyne en so meer.

Jason Barnes

Cell: 076 559 4311