Hessequa Harmonie 19-23 September 2023

Hessequa Harmonie 2023

Hessequa Harmonie 19-23 September 2023

With Niël Rademan, Elsabé Daneel, Elna van der Merwe, Janel Speelman, Zanne Stapelberg, the Charl du Plessis Trio and many others. Bringing together top local artists and lovers of music and art, Hessequa Harmonie 19-23 September 2023 offers an exceptional programme for every taste.

Classical and lighter music, art exhibitions, dramatic productions, book discussions with authors over breakfast, special projects and much more. The aim of this terrific annual event, of course, is to advance the arts and artists in the rural areas as well.

Do Not Miss Out on the Action:

Support this wonderful annual event and enjoy a symphony for all the senses. So come and celebrate the arts in Heidelberg at the 6th Hessequa Harmonie from 19 – 23 September 2023.

See you there!

Shimri Muir

Cell: 082 517 0858




Hessequa Harmonie 19-23 September 2023 in Heidelberg

Met Niël Rademan, Elsabé Daneel, Elna van der Merwe, Janel Speelman, Zanne Stapelberg, die Charl du Plessis Trio en nog baie ander. Hessequa Harmonie bring top plaaslike kunstenaars en liefhebbers van musiek- en die kunste bymekaar met ‘n uitsonderlike program vir elke smaak.

Klassieke- en ligter musiek, kunsuitstallings, dramaproduksies, boekbesprekings met outeurs oor ontbyt, spesiale projekte en so baie meer. Die doel van hierdie uitstekende jaarlikse gebeurtenis is om die kunste, en so ook die kunstenaars, te bevorder, ook op die platteland.

Moenie Die Aksie Misloop Nie:

Ondersteun hierdie wonderlike jaarlikse gebeurtenis en geniet ‘n simfonie vir al die sintuie op die platteland.

Kom vier die kunste in Heidelberg tydens die sesde jaarlikse Hessequa Harmonie van 19 tot 23 September 2023.

Sien jou daar!

Shimri Muir

Cell: 082 517 0858