Hessequa Harmonie 23 – 27 September 2025

Hessequa Harmonie 23 - 27 September 2025

Hessequa Harmonie 23 – 27 September 2025

With Niël Rademan, Zanta Hofmeyr, Elna van der Merwe, Janel Speelman, Jacobi de Villiers, Lynelle Kenned, Corneil Muller, the Cape Town Tango Ensemble, and many others. Hessequa Harmonie is an accessible festival of classical music and art for the whole family, bringing together top local artists and lovers of music and art during Heritage Month.

Come and enjoy small-town hospitality with an exquisite program full of top-quality music, performing arts, book discussions, art exhibitions, art workshops, and even a dance in the town hall to the beat of waltz and polka music by the Cape Town Tango Ensemble.

Do Not Miss Out on the Action:

Support this wonderful annual event and enjoy a symphony for all the senses. So come and celebrate the arts in Heidelberg at the 7th Hessequa Harmonie from 17 – 21 September 2024.

See you there!

Shimri Muir

Cell: 082 517 0858




Hessequa Harmonie 23-27 September 2025 in Heidelberg

Met Niël Rademan, Zanta Hofmeyr, Elna van der Merwe, Janel Speelman, Jacobi de Villiers, Corneil Muller, die Cape Town Tango Ensemble en nog baie ander. Hessequa Harmonie is ‘n toeganklike fees van klassieke musiek en kuns vir die hele gesin en bring elke jaar gedurende Erfenismaand plaaslike kunstenaars en liefhebbers van musiek- en die kunste op die platteland bymekaar.

Kom beleef plattelandse gasvryheid saam met ‘n keurige program vol klassieke en ligter musiek uit die boonste rakke, kunsuitstallings, boekbesprekings, toneelkuns, kunswerkswinkels en selfs ‘n swierige dans in die stadsaal op die maat van wals- en polkamusiek deur die Cape Town Tango Ensemble.

Moenie Die Aksie Misloop Nie:

Ondersteun hierdie wonderlike jaarlikse gebeurtenis en geniet ‘n simfonie vir al die sintuie op die platteland.

Kom vier die kunste in Heidelberg tydens die sesde jaarlikse Hessequa Harmonie van 23 tot 27 September 2025.

Sien jou daar!

Shimri Muir

Cell: 082 517 0858