Karoolis Stilbaai

Karoolis Stilbaai

Karoolis Deli Shop Stilbaai 

Takeaway Restaurant and Deli Shop selling deliciously baked and elegantly presented delicatessen freshly prepared daily. Karoolis offers a variety of delectable foods such as pastries, cakes, savoury pies, mini cupcakes, etc., all baked in their own kitchen. In Still Bay East next to Wags & Whiskers near the Mini golf course. Its location is especially convenient for residents as well as visitors staying on the eastern side of the Goukou River running through Still Bay.

This Delicatessen Shop was launched on 11 October 2019. The indoor as well as outdoor decor is attractive and inviting and reminds of the Karoo what with the cured springbok hides at the entrance. The food looks fresh, attractive and mouthwatering and is stylishly displayed under glass domes as well as in glass display cabinets. Bringing the Karoo to Still Bay!

This is not a restaurant where one can sit down and eat. The idea is to buy what is on offer, then take it take away to eat somewhere else. Talk to Mariska about ordering larger quantities of their cakes, tarts, pies, pastries and other extremely delicious products for a party or function.

Takeaway Food in Stilbaai at Karoolis

  • Order hamburgers which they prepare while you wait.
  • Freshly baked, ready to eat meat pies.
  • Cooked meals – dish of the day. Simply dish up your own plate from the large stainless steel food warmers and pay for what you have chosen. Wonderful news for lazy cooks as well as those having unexpected guests.

Frozen Cooked Meat Products

Stock your deep freeze before the guests come with these delicious Karoo recipes frozen in tin foil dishes. Some examples of what you can expect to find displayed in the freezer, depending on the stock at the time of your visit:

  • Bobotie
  • Chicken pies (2 sizes)
  • Beef pies (2 sizes)
  • Cottage pies
  • Meatballs in masala sauce

Freshly Baked Products From Their Own Kitchen

  • Beautifully decorated cakes, tarts, melktert, cheese cake, etc.
  • Small sweet eats such as pastries, cupcakes, date fingers, round chocolate éclairs, brownies, mixed fruit bars, coconut ice, etc.
  • Ciabatta bread.
  • Savoury products such as small quiches and mini savoury pies.
  • Of course this is not an exhaustive list of their products which might also vary from day to day.

Of course Karoolis will not be a Deli Shop without selling biltong and dry wors! Furthermore they also offer soft drinks and bottled water.

Karoolis Fynkoswinkel in Stilbaai

Hierdie Deliwinkel het sy deure op 11 Oktober 2019 oopgemaak in Stilbaai-Oos wat dit baie gerieflik maak veral vir mense wat aan die oostekant van die rivier woon. Hulle verkoop vars, keurig voorbereide gebak en ander kosprodukte uit hulle eie kombuis om weg te neem soos koeke, terte, pasteie, souttertjies, en so meer. Allerhande Karookos in Stilbaai.

Dis nie jou gewone aansit-restaurant nie. Die heerlike kos wat te kope is, is stylvol uitgestal in glaskoepelhouers en vertoonkaste en mens koop dit wat op die rakke beskikbaar is. Praat gerus met Mariska oor die moontlikheid om van haar produkte te bestel vir funksies, onthale, en so meer.

Wegneemetes in Stilbaai by Karoolis

  • Hamburgers wat voorberei word terwyl jy wag.
  • Varsgebakte vleispasteitjies.
  • Gekookte maaltye – dis van die dag. Skep jou bord uit die vlekvrye staal warmhouers en betaal vir wat jy skep. ‘n Heerlik uitkoms vir onverwagte gaste of sommer net ‘n lui kok.

Gevriesde Gaar Vleisdisse

Heerlike Karooresepte gevries in tinfoelie bakke, ideaal om jou vrieskas mee aan te vul voor die gaste kom. Voorbeelde van wat op die rak mag wees, afhangende van die verkope van die dag.

  • Bobotie
  • Hoenderpasteie (2 groottes)
  • Beesvleispasteie (2 groottes)
  • Herderspasteie
  • Frikadelle in masalasous

Varsgebakte Produkte Uit Hulle Eie Kombuis

  • Pragtig versierde grootkoeke, terte soos melktert, kaaskoek, en so meer.
  • Klein soethappies soos fyn soetgebak, kolwyntjies, ronde sjokolade éclairs, bruintjies, gemengde vrugte stafies, klapperysblokkies, en so meer.
  • Ciabattabroodjies.
  • Southappies soos klein quiches en ander souttertjies.
  • Hierdie is net so ‘n paar van die lekkernye wat hulle aanbied en mag wissel van dag tot dag.

Natuurlik sal dit nie ‘n Deliwinkel wees sonder biltong en droëwors nie! So ook nie sonder koeldrank en gebottelde water nie.

Kom loer gerus in – langs Wags & Whiskers naby die Mini-gholf of Putt-Puttbaan.

10 Osler Street

Still Bay East

6674

Mariska 

Cell: 066 265 6555