Meat & Meet Stilbaai

Meat & Meet Stilbaai Slaghuis

Meat & Meet Stilbaai Slaghuis

Supplies top quality meat products directly to consumers. Meat & Meet Butchery offers a wide range of meat vacuum packed or frozen. Also fresh and at the best prices. Apart from selling meat in their shop, this ‘mobile butchery’ fills special orders as well as delivers meat orders at your home. Want to braai this weekend? Call Meat & Meet Butchery and have your meat delivered in time for the braai. No hassle nor fuss, no scurry nor rush, just relax and braai away.

Meat & Meet is located in Keurboom Street opposite Coffee & Cream Coffee Shop in Stilbaai-West. As can be derived from the name, Stilbaai is a pretty and very popular coastal town in the Western Cape Province. More precisely, around the estuary of the Goukou River in the Hessequa area along the equally pretty and popular Garden Route.

Not only do they supply top quality meat at affordable prices, but they also serve Identity Cappuccino and Identity Ice Coffee.

The Shop now also have a credit card facility to make payment more convenient for their customers.

Meat & Meet Products

Need quality meat for your braai? They stock all the meat you need for braaing, or that special celebratory meal, or also the everyday meal for the family. Beef, Mutton or Lamb, Pork and Chicken as well as a number of other assorted items.

They also accept special orders packed according to your requirements which they will deliver at your home, should you prefer.

Beef and Steak in Stilbaai

Beef, all beef and nothing but beef – all your favourite beef cuts are there of course, vacuum packed, frozen or fresh.

  • Boerewors, mince and patties.
  • Short rib as well as stewing chuck.
  • Steak cuts such as rib-eye, rump and rump tails, sirloin, porterhouse, T-bone as well as tenderised steak.

Pork Chops and Spareribs in Stilbaai

Pork is one of the best loved red meats for braaing as well as cooking. Find your favourite pork cuts at Meat & Meet, either vacuum packed, frozen or fresh.

  • Bacon – catering bacon, as well as shoulder bacon, streaky bacon and shredded bacon.
  • Marinated precooked spareribs, also gammon, rashers and pork sausage.
  • Likewise loin chops, pork roast and pork belly.
  • Of course mixed packs for your braai.

Lamb/Mutton Chops, Ribs and Skilpadjies in Stilbaai

Mutton is the meat of a mature sheep older than one year, whereas lamb is the meat of a sheep in it first year. Whichever is your preference, you will find your favourite cuts at Meat & Meet.

  • Mutton and lamb chops as well as mutton and lamb knuckles and shanks.
  • Also mixed cuts packs.
  • Lamb as well as mutton ribs.
  • Bulk packaged half lamb and also half sheep.
  • Delicacies such as
    • Skilpadjies or tortoises (minced and spiced lamb liver wrapped in niervet – the lacy membrane surrounding the kidneys).
    • Also grated lamb and sheep liver,
    • As well as vacuum packed thoroughly scraped clean mutton or lamb offal. Enjoy a lekker offal potjie this weekend.

Chicken Skewers (Sosaties) in Stilbaai

Succulent white meat very popular in Stilbaai for braais as well as cooking. Meat & Meet stocks the whole kit and caboodle of chicken cuts, so you will definitely find your preferred cuts there. Visit them and enjoy a lovely chicken braai, or maybe a delicious chicken potjie this weekend. Again some vacuum packed, some frozen and some fresh.

  • Tender and juicy chicken drumsticks, chicken thighs as well as chicken quarter leg or gun.
  • Chicken wings, chicken breasts and also chicken breast fillets.
  • Mixed portions braai packs ready for the braai on Saturday.
  • Crumbed chicken schnitzel and also crumbed chicken strips.
  • Chicken skewers (sosaties) and chicken livers too.

Miscellaneous Other Products

  • Identity Cappuccino as well as Identity Ice Coffee
  • Cold bottled water
  • Chilled cool drink – small bottles as well as 2 l bottles
  • Cheese grillers as well as cheese Russians, cheese sausages and viennas
  • Salted real butter, rich, smooth and also creamy
  • Farm fresh eggs, Banting as well as Paleo friendly
  • Frozen French fries
  • Small selection of chips in a variety of flavours, and more

Meat & Meet Stilbaai – Business Hours

Monday to Friday: 09:00 – 17:00
Saturday: 09:00 – 13:00
Sunday: Closed

Nelus Loots

Cell: 082 802 1009


Top Gehalte Kwaliteit Vleis in Stilbaai

Verskaffers van top gehalte vleisprodukte direk aan die verbruikers. Hulle bied ‘n wye reeks vleise, vakuumverpak, bevrore en so ook vars teen die beste pryse. Behalwe vir winkelverkope, neem hulle ook spesiale bestellings. So ook doen hulle aflewering by jou huis.

Meat & Meet is in Keurbomstraat regoor Coffee & Cream Koffiewinkel in Stilbaai-Wes. Hulle verskaf nie net top gehalte vleis teen bekostigbare pryse nie, maar bedien ook Identity Cappuccino en Identity Ystee. So, waarvoor wag jy?

Hierdie winkel het nou ook ‘n kredietkaartfasiliteit om betaling vir jou nog gemakliker te maak.

Meat & Meet Produkte

Het jy kwaliteitvleis nodig vir jou braai? Hulle hou al die vleis aan wat jy nodig het vir braai of ‘n spesiale ete of so ook elke dag se ete. Beesvleis, skaap- of lamsvleis, vark en hoender, asook so ‘n paar ander uitgesoekte items.

Jy kan spesiale bestellings plaas wat hulle by jou huis sal aflewer as dit jy so verkies.

Beesvleis en Biefstuk in Stilbaai

Bees, alles bees en niks anders as bees nie – al jou uitverkore beesvleissnitte vakuumverpak, bevrore of vars verpak. So kom koop of plaas jou bestelling vandag nog.

  • Daar is boerewors, maalvleis en patties.
  • So ook kortrib en stowe chucksteak.
  • Biefstuksnitte soos kruisbiefstuk, lendeskyf, porterhouse,T-been, saggemaakte steak en so meer.

Varktjops en Varkrib in Stilbaai

So ‘n varktjoppie op die braaivleisvuurtjie is baie gewild. Vind jou geliefkoosde varkvleissnit by Meat & Meet – vakuumverpak, bevries of vars verpak volgens jou bestelling.

  • Spek vir onthaal, skouerspek, strepiespek en so ook gesnipperde spek.
  • Gaar gemarineerde varkrib en gerookte varkdy (gammon)
  • Varkwors, tjops, varkmaag en so ook pakke gemengde snitte.

Skaap- en Lamstjops, Skaap- en Lamsribbetjies en Skilpadjies in Stilbaai

Skaapvleis verwys na dié van skape ouer as een jaar, so lamsvleis verwys na skapies jonger as ‘n jaar. Wat ookal jy verkies, jy sal dit vind by Meat & Meet.

  • Skaap en lamstjops asook skenkels en ribbetjies.
  • So ook pakke met verskillende soorte snitte.
  • Jy kan ook halwe lammers of halwe skape hier koop.
  • En vergeet nie die skilpadjies, gemaalde skaaplewer en die vakuumverpakte skoongeskraapte afval nie. Gereed vir so ‘n smullekker afvalpotjie!

Hoendersosaties in Stilbaai

Hulle het al die hoendersnitte vir ‘n heerlike hoenderbraai, hoenderpotjie of gewone ete, vakuumverpak, bevrore of so ook vars.

  • Sagte en sappige hoenderboudjies, hoenderdye en kwartbeen. (boudjie en dy aanmekaar)
  • So ook hoender vlerkies, hoender borsies en fillette gesny uit die borsies.
  • Gemengde hoenderstukke vir daardie Saterdagbraai.
  • Gekrummelde hoender Schnitzels en so ook gekrummelde hoenderrepies.
  • Hoendersosaties en daardie gesogte hoenderlewertjies.

Verskeidenheid Ander Produkte

  • Identity Cappuccino en so ook Identity Ystee
  • Botteltjies koue water
  • So ook koue koeldrank in klein botteltjies en ook 2 l bottels
  • Kaas braaiworsies, kaas Russians, kaaswors, Weense worsies en so meer
  • Regte botter, gesout, ryk, glad en romerig
  • Plaasvars eiers, Banting- en so ook Paleo-vriendelik
  • Bevrore aartappelskyfies
  • Klein seleksie van pakkies verskillende geure skyfies en so meer

Nelus Loots

Cell: 082 802 1009