PC van Wyk Financial Adviser/Finansiële Dienste

PC van Wyk Financial Services
PC van Wyk Financial Adviser / Finasiële Dienste
For Insurance, Investments, Estate Planning and other Financial Services throughout Hessequa and the Southern Cape region.
PC van Wyk Financial Adviser in Riversdale is also a specialist in investments and estate planning. His advice and assistance will allow you to make wise and informed decisions around long term as well as short term insurance for yourself or your business. Let him advice you on making a tax-free investment for proper planning for example a study plan.He is known for his excellent service and has clientele throughout the Hessequa region and consequently the Southern Cape area. People in towns like Riversdale, Still Bay, Heidelberg, Albertinia, Gouritsmond, Witsand and even Jongensfontein and Slangriver all turn to him with their personal and business financial/broker enquiries or needs.
PC van Wyk Financial Adviser is an authorised financial services provider. He is also an insurance broker for all medical aids and hospital plans. You might want to make use of his expert advice and help when deciding on a medical plan for yourself and your family.
Now you can also find him on the Garden Route and Klein Karoo Application. Download the GR&KK official App for all your financial and broker enquiries.
PC van Wyk Finansiële Dienste
vir Versekering, Beleggings, Boedelbeplanning en ander Finansiële Dienste in die hele Hessequa en Suid-Kaap.
PC van Wyk Finansiële Dienste in Riversdal is ‘n spesialis in versekering en boedelbeplanning. Sy hulp en advies sal jou in staat stel om slim en ingeligte besluite te neem rondom langtermyn- sowel as korttermynversekering vir jouself of jou besigheid. Laat hy u adviseer hoe om n belastingvrye belegging te maak vir bv u kinders se studieplanne. Hy is bekend vir sy uitmuntende diens en het kliënte oral in die Hessequa en Suid-Kaap. Mense van dorpe soos Riversdal, Stilbaai, Heidelberg, Albertinia, Gouritsmond, Witsand en selfs Jongensfontein en Slangrivier wend hulle tot hom met hulle persoonlike- of besigheidsnavrae en behoeftes.
PC van Wyk Finansiële Dienste is ‘n gemagtigde finansiële dienste verskaffer. Hy is ook ‘n versekeringsmakelaar vir alle mediesefondse en hospitaalplanne. Maak gerus gebruik van sy deskundige raad en hulp met die belangrike besluite rondom ‘n mediese plan vir jou en jou gesin.
Jy kan hom nou ook kry op die Garden Route and Klein Karoo Toepassing. Laai die amptelike GR&KK Toep af vir al jou finansiële- en makelaarsnavrae.
Garden Route Agri ( Tuinroete Agri)
Ladismith Ave
Riversdale
6670
PC van Wyk
Tel: 028 713 4208
Cell: 082 379 1725
082 833 3494