Scoops Stilbaai

Scoops Stilbaai

Scoops – Stilbaai

Ice cream shop, restaurant, health shop as well as a florist, four shops sharing the premises and staff. Scoops caters for everyone, including vegans, vegetarians and diabetics. Not only do they serve healthy food, but they also sell health products, including CBD wellness products. They are seriously into locally produced organic products.

Scoops is on the eastern side of the Goukou River in Stilbaai. From the outside it doesn’t look like much more than an ice cream shop, but don’t be fooled. You have to visit this gorgeous place with its open rafters, hanging lights rustic look and warm ambience. While you are there, you just have to browse around to understand the uniqueness of it.

Scoops – Unique Character

This quaint and unusual shop started off as Scoops in 2018 selling gorgeous ice cream. Three more sections came into being since, all in the same little building, but each with a distinctive character. It is a family business, family members working together for the business as well as for each other.

Apart from their passion for the health and wellness of their fellowmen, they also have a noble cause supporting people. They source their products from local producers (Garden Route) and also appoint staff from the local community. Furthermore they sell products manufactured by local individuals, such as leather products and handmade wicker baskets.

  • There is seating indoors as well as outdoors.
  • They also do takeaways.
  • They take WhatsApp orders which they can deliver (delivery fee extra).

Scoops – The Setup

Scoops Ice Cream Parlour and Milkshake Bar

Their ice cream is handcrafted Italian gelato, organic with no artificial flavours or colorants added. They also have sorbet ice cream.

  • The ice cream comes in a cup, or one of a variety of cones in various gourmet flavours. Rounded off, of course with your choice of a variety of toppings such as chocolate or coloured sprinkles.
  • Flavours you can choose from are bubble-gum, cotton candy, choc hazel fudge, cassata as well as wild berry sorbet.
  • They also serve an ice cream sandwich which is two cookies with ice cream and sauce.
  • Furthermore they offer a sample tray with six scoops, each scoop a different flavour.
  • There are vegan as well as diabetic friendly options available.

They offer two types of milkshakes, namely classic shakes and gourmet shakes.

Also some odds & ends such a few small toys like jojos. As well as a small selection of locally handcrafted pieces of jewellery like earrings, bracelets as well as necklaces.

Fresh Lemon – Healthy Eats and Juice

This is the restaurant section of the business which is vegan as well as vegetarian friendly. Their food is great and freshly prepared.

  • The menu offers creative yummy and healthy breakfast choices, as well as toasted sandwiches.
  • Also vegan, vegetarian as well as meat lover burgers, and chicken and vegan wraps.
  • A variety of smoothies to choose from as well as a choice of boosters to add such as kale, collagen, cacao, etc.
  • Also other drinks like juice, Ceylon tea, hot chocolate and a variety of coffee choices like cappuccino, espresso and Americano. They use Truth Coffee Roasting beans that they only grind when making a cup of coffee.
  • Without the sweet locally baked heavenly treats at the counter, a meal is simply not complete. Perfect single portion size pastries, mini cakes, decadent brownies, assorted tartlets, etc.

In the Raw

Health Products

This is the health section of the business where they offer all kinds of healthy things as well as gift ideas.

  • The health products include items such as olives, olive oil, coconut oil, nuts, dried fruits as well as hot honey.
  • Also sugar alternatives like carob powder and alternative milk powders like goat, almond and oat milk.
  • In addition they stock collagen hot drinks, GD chocolate, Truefood rice, Carnivore Spices, organic eggs and Terbodore Coffee Roasters beans.
  • Also vegan products and gluten free pasta, Nairn’s gluten free biscuits, rice and corn macaroni and lentil pasta.
  • They also sell various skincare products that are organic, vegan and eco-friendly as well as animal cruelty free.
  • And much more…

CBD Wellness Products in Still Bay

They are quite passionate about the benefits of CBD products for overall wellness. Cannabidiol (CBD) is a compound found in cannabis plants. It does not give you a high, but may, in fact, reduce the high, and it is not addictive.

  • CBD helps with sleep, anxiety and mood improvement, and reduces inflammation and pain as well as arthritis pain.
  • In the Raw sells only high quality, legal CBD products, most of which are imported.
  • Some medical aids even cover CBD products.
  • Products come in various forms such as oils, capsules, teas, creams, powder, lip balm, as well as gummies. Also as biscuits (Rookies), probiotic drinks, vape oil, CBD (hemp) cigarettes, and many more.
  • They even have CBD oil for pets to help them with pain and anxiety.

Come see for yourself!

Cell: 063 990 8597


108 Main Road East

Stilbaai

6674


Scoops in Stilbaai-Oos

‘n Roomyswinkel, restaurant, gesondheidswinkel en so ook bloemiste, vier winkels wat dieselfde perseel en personeel deel. Scoops sorg vir almal, insluitende vegans, vegetariërs en diabete.

Nie net bedien hulle gesonde kos nie, maar hulle verkoop ook gesondheidsprodukte wat CBD-produkte insluit. Hulle deel hoofsaaklik in plaaslikgeproduseerde organiese produkte.

Scoops is aan die oostekant van die Goukou-rivier in Stilbaai. Van buite af miskien nie baie imposant nie, maar moenie geflous word nie. Jy mόét net hierdie gawe plek met sy oop balke, hangende ligte, onopgesmukte voorkoms en warm gevoel besoek. So, terwyl jy nou daar is, snuffel bietjie rond, man, en ontdek die uniekheid van die plekkie.

Unieke karakter

Hierdie interessante en ongewone winkel het in 2018 begin as Scoops wat hemelse roomys verkoop het. Sedertdien kom drie verdere dele by, elkeen met sy eie karakter en almal saam in dieselfde geboutjie. Dis ‘n familiebesigheid en familielede werk daar saam vir die besigheid en so ook vir mekaar.

Buiten vir hulle passie vir die gesondheid en welstand van hulle medemens, wil hulle ook graag plaaslike mense ondersteun. So, hulle kry al hulle produkte van plaaslike produseerders (Tuinroete) en stel hulle mense aan uit die plaaslike gemeenskap. Verder verkoop hulle items wat deur plaaslike mense gemaak is, soos leerprodukte en besonderse handgevlegte rottangmandjies.

  • Daar is sitplek binne en so ook buite.
  • Hulle doen ook wegneemetes en roomys.
  • Dan neem hulle ook WhatsApp-bestellings wat hulle kan aflewer teen ‘n fooi.

Hoe Steek dit Alles Inmekaar?

Scoops-Roomys- en Melkskommelwinkel in Stilbaai

Hulle roomys is handgemaakte Italiaanse gelato, organies met geen bygevoegde nagemaakte geure of kleursels. Hulle het ook sorbetroomys.

  • Die roomys kan jy kry in ‘n bakkie of horinkie in ‘n verskeidenheid smullekker geure. Afgerond, natuurlik met so ‘n interessante laag lekkerte van jou keuse bo-op soos sjokolade of gekleurde flenterjies.
  • Geure waaruit jy kan kies is borrelgom, katoensaadsuiker, sjokolade-haselneut-fudge, cassata en wildebessiesorbet.
  • Hulle bedien ook so ‘n roomystoebroodjie wat twee koekies is met roomys en sous.
  • Verder kan jy ‘n toetsproebord kry met ses skeppe, elkeen ‘n ander geur.
  • Daar is vegan en so ook diabetiesvriendelike opsies beskikbaar.

Hulle melkskommels kom in twee tipes, naamlik klassieke skommels en fynproewerskommels.

Daar is ook ‘n paar klein speelgoedjies soos klimtolle. Ook so ‘n paar stukkies plaaslikvervaardigde juwele soos oorbelle, armbande en hangers.

Fresh Lemon – Gesonde Eetgoed en Sap

Dit is die restaurant en koffiekroeggedeelte van die besigheid en is vegan en so ook vegetariërvriendelik. Hulle kos is voortreflik en vars voorberei.

  • Die spyskaart bied kreatiewe en smullekker gesonde ontbytkeuses en geroosterde toebroodjies aan.
  • So ook vegan-, vegetariese en vleisburgers en hoender- en veganwraps.
  • Ook ‘n verskeidenheid smoothies om van te kies met opkikkers soos kollageen, kakao, krulkool, en so meer.
  • Ander drankies soos sap, Ceylon-tee, warm sjokolade en ‘n verskeidenheid van koffiekeuses soos cappuccino, espresso en Americano.
  • En dan is daar natuurlik die heerlike plaaslike gebak soos tertjies, minikoekies en bruintjies, presies genoeg vir ‘n enkel porsie.

In the Raw

Gesondheidsprodukte

Hierdie is die gesondheidsafdeling van die besigheid waar jy allerhande gesonde goed en so ook geskenkidees kan kry.

  • Die gesondheidsprodukte sluit in items soos olywe, olyfolie, klapperolie, neute, gedroogte vrugte en heuning.
  • So ook suikeralternatiewe soos johannesbroodpoeier asook alternatiewe melkpoeiers soos bok-, amandel- en hawermelk.
  • Verder verkoop hulle kollageen poeier vir warm drankies, GD sjokolade, Truefood-rys, Carnivore Spices en organise eiers.
  • So ook veganprodukte en glutenvrye pasta, Nairn’s glutenvrye koekies, rys- en mieliemacaroni en lensiepasta.
  • Hulle verkoop ook verskeie velprodukte wat organies, vegan en eko-vriendelik is, en ook nie op diere getoets is nie.
  • En so baie meer…

CBD Welstandprodukte

Hulle is nogal passievol oor die voordele van CBD-produkte vir holistiese gesondheid. Cannabidiol (CBD) is ‘n samestelling wat in daggaplante gevind word, maar dit bevat nie dit wat jou hoog maak nie. Dit is ook nie verslawend nie.

  • CBD help met slaap, angs en gemoedsverligting, en verminder inflammasie en pyn en so ook artritispyn.
  • In the Raw verkoop net hoë kwaliteit, wettige CBD-produkte, baie waarvan ingevoer is.
  • Sommige mediese fondse dek selfs CDB-produkte.
  • Produkte kom in verskillende vorme soos olies, kapsules, tee, rome, poeiers, liproom, en so ook gomlekkers. Ook in koekievorm, probiotiese drankies, vape-olies, CBD sigarette, en so meer.
  • Daar is selfs CBD-olie vir troeteldiere beskikbaar om hulle te help met pyn en angstigheid.

Kom kyk self!

Cell: 063 990 8597


108 Main Road East

Stilbaai

6674