Stilbaai Gas – LP Gas Suppliers

Stilbaai Gas - LP Suppliers

Stilbaai Gas – LP Gas Suppliers

Mainly focusing on the daily supply and free delivery of LP gas in and directly around Stilbaai and Riversdale. (Stilbaai Gas was previously known as Solagas, and was based in Riversdale.) So, whether you need gas for the heater or fireplace, the stove or barbecue grill, the fridge or the geyser, Coenie will take care of you.

The use of LP gas, or Liquefied Petroleum Gas, for heating appliances, cooking equipment, cooling, etc., has become very popular in South Africa. It is a safe, affordable and easy alternative to electricity, but having bottles refilled is an obstacle to most people. The bigger the bottle, the heavier it becomes, and, of course, the more difficult to remove, refill and replace.

Stilbaai Gas – Your LP Gas Refilling Solution

They offer the perfect solution to LP gas consumers in Stilbaai/Jongensfontein and Riversdale.

  • They supply and deliver LP gas daily (weekdays) at your specified address: Riversdale in the morning and Stilbaai in the afternoon.
  • What’s more, delivery is free of charge in, and directly around Stilbaai and Riversdale. (If you live elsewhere in the Hessequa area, find out if they can accommodate you, but keep in mind that the delivery will not be free.)
  • Moreover, their prices are the best in the area.
  • They deliver within 24 hours, so, you order today and receive the gas tomorrow. (Weekdays) Coenie lives in Stilbaai and makes sure he always has full bottles of each of the sizes over weekends. As a result, he can help out clients in Stilbaai/Jongensfontein over weekends.
  • They fill and deliver all the standard cylinders: 5kg, 9kg, 14kg, 19kg as well as 48kg bottles.
  • Payment – You pay cash on delivery. Coenie also has a card machine available for card payments.

So, all you need do, is send them a WhatApp with your name, address and the size of your gas bottle/cylinder. Within 24 hours, Connie will drop your bottle.

Coenie (Conrad Stoltz)

Cell: 083 437 5087


Stilbaai Gas – VP Gasverskaffers

Hulle fokus hoofsaaklik op die daaglikse (weeksdae) verskaffing en gratis aflewering van VP gas in Stilbaai en Riversdal en direkte omgewings. (Stilbaai Gas was voorheen bekend as Solagas, ‘n besigheid in Riversdal.) So, of jy nou gas vir die verwarmer of kaggel, die stoof of gasbraaier, die yskas of die geiser nodig het, hulle sal jou help.

Die gebruik van VP gas, of Vloeibare Petroleumgas, vir verhitting, verkoeling en so ook vir kookdoeleindes het baie gewild geraak in Suid-Afrika. Dit is ‘n veilige, bekostigbare en maklike alternatief tot elektrisiteit, maar die hervul van gasbottels is ‘n probleem vir baie mense. Hoe groter die silinders, hoe swaarder is dit, so dis moeilik om op te tel en te vervoer na en van ‘n hervullingsdepot.

Stilbaai Gas – Jou VP Gasoplossing

Hulle bied gasverbruikers in Stilbaai/Jongensfontein en Riversdal die perfekte oplossing as die gas opraak…

  • Hulle verskaf daagliks gas (weeksdae) en so ook lewer hulle dit af by jou adres: Riversdal in die oggend, en Stilbaai in die middag.
  • Wat meer is, die aflewering is gratis in, en direk om, die twee dorpe. (As jy elders in Hesssequa woon, vra gerus of hulle jou kan akkommodeer, hoewel dit natuurlik nie gratis afgelewer kan word nie.)
  • Verder is hulle pryse puik, die beste in die omgewing.
  • Hulle lewer binne 24 uur, so, jy bestel jou gas vandag en ontvang dit môre. (Weeksdae) Coenie woon in Stilbaai en sorg altyd dat hy oor naweke van al die bottelgroottes volles het. So hy sal Stilbaaiers oor naweke kan uithelp.
  • Stilbaai Gas hervul en bring al die standaardgroottes gassilinders: 5kg, 9kg, 14kg, 19kg, en so ook 48kg gasbottels.
  • Betalings – Jy betaal kontant by aflewering of per kaartmasjien wat Coenie by hom het.

So, al wat jy hoef te doen, is om vir hulle ‘n WhatApp te stuur met jou naam, adres en die bottelgrootte. Binne 24 uur sal Coenie jou gas aflewer.

Coenie (Conrad Stoltz)

Cell: 083 437 5087