Aan de Kanal Guest House – Heidelberg WC
Bed & Breakfast and/or self-catering accommodation suitable for individuals, couples, families, and also business travellers, conveniently located just off the N2 highway traversing Hessequa and the Western Cape Garden Route. Aan de Kanal Guest House is ideal for overnight stays, weekend getaways, as well as memorable holiday retreats in the historic town of Heidelberg.
Positioned on Fourie Street, at the southern terminus of the Voortrekker Bridge spanning the canal, you’ll discover a charming country-style house with a green tin roof, adorned with a row of flags and a cluster of majestic palm trees.
The Canal
The establishment derives its name from the adjoining canal, an age-old waterway nearly one and a half centuries old. This canal was ingeniously constructed to channel the waters of the Doorn River through the town to the Duivenhoks River, in order to mitigate extensive flood-related destruction.
Guests benefit from complimentary on-site parking secured by access-controlled gates, in addition to round-the-clock CCTV surveillance.
Beyond the numerous captivating attractions within the town, an array of exceptional restaurants and coffee shops cater to dining preferences.
Whether you opt for self-catering or not, all units can be reserved with a bed & breakfast package (inclusive of dinner upon request). While they deliver meals individual rooms, group dining takes place in the inviting lapa gathering area.
The Lapa
Aan de Kanal Guest House boasts a versatile lapa, available by prior arrangement. The lapa features a built-in braai area, complemented by a table and eight comfortable chairs. Additionally, the lapa is equipped with a TV suitable for Power Point Presentations, making it an appropriate space for meetings and small conferences. Aan de Kanal Guest House will gladly offer catering services for conferences and other events held in the lapa.
Accommodation at Aan de Kanal Guest House
Lodging at Aan de Kanal comprises 15 distinct units, varying in size and amenities. Among these, two are bed & breakfast rooms, modestly furnished with basic self-catering amenities including a bar fridge, microwave, kettle, and tea & coffee station. The remaining units are fully equipped for self-catering, although guests have the option to select the bed & breakfast (with dinner, if desired) arrangement.
Each unit provides direct private access and features an en-suite bathroom complete with a shower. The Guest House supplies quality linen and bedding, along with electric blankets for winter warmth, and plush bath towels.
Complimentary Wi-Fi internet access, along with a diverse selection of TV packages, is available in all rooms. Furthermore, all rooms are outfitted with emergency lighting to address power outages.
To secure your perfect accommodation, simply communicate your requirements, and the Aan de Kanal Guest House team will match you with the most suitable room or rooms.
Facilities
- Bedding and Linen
- Towels Provided
- Hair Dryer – Available on request at the reception
- Television (TV)
- Complimentary Wi-Fi Access in all rooms
- Tea and Coffee Making Station
- Microwave Oven
- Kettle
- Fridge-Freezer or Bar Fridge
- Non-Smoking Policy – Ashtrays outside for smokers
- Fire Extinguishers (except for rooms 5, 8, and 9)
- Air Conditioners or Fans for climate control
- In-Room Safe for securing valuables
- Secure On-Premises Parking behind locked gates
- Continuous 24/7 CCTV Camera Surveillance
- Barbecue (Braai) Facilities – including an outdoor boma area and a mobile braai option brought to your room
- Pet-Friendly – Kindly arrange in advance
- Payment Options: Electronic Funds Transfer (EFT), Credit Card, or Cash
- Laundry Services – Available upon request with an additional fee per bundle
- Iron and Ironing Board – Available on request at the reception
- Daily Cleaning Services – Rooms are cleaned every weekday
Aan de Kanal Gastehuis in Heidelberg, Wes-Kaap
Bed & ontbyt en/of selfsorgakkommodasie geskik vir individue, paartjies, families en besigheidsreisigers, gerieflik net af van die N2 snelweg geleë wat deur Hessequa en die Wes-Kaapse Tuinroete loop. Ideaal vir oornag-, naweek-, en vakansieverblyf in die geskiedkundige dorpie, genaamd Heidelberg.
In Fouriestraat, regs langs die suidelike punt van die Voortrekkerbrug oor die kanaal, ontdek jy die bekoorlike plattelandse huis met die groen sinkdak, die ry vlae en ‘n klompie groot ou palmbome.
Die Kanaal
Die Gastehuis kry sy naam van die kanaal wat langs hom verby loop, ‘n kanaal wat byna ‘n anderhalf eeu oud is. Hierdie kanaal is gebou om die water van die Doornrivier deur die dorp tot in die Duivenhoksrivier te kanaliseer om grootskaalse skade tydens vloede te minimaliseer.
Daar is gratis parkering op die perseel agter sekuriteitshekke, 24/7 onder die wakende oog van kringtelevisiekameras.
Bo en behalwe ‘n verskeidenheid interessante dinge om te sien in die dorp, is daar ook verskeie uitstekende restaurant en koffiewinkels waar jy kan gaan eet.
Al die kamers, selfsorg of nie, kan bespreek word op ‘n bed en ontbytbasis (insluitende aandete, as jy verkies). Die etes word na die kamers gebring, maar, in die geval van groepe, bedien hulle dit in die lapa.
Die Lapa
Hierdie akkommodasiefasiliteit het ook ‘n multifunksionele lapa wat gaste kan reël om te gebruik. Die lapa is toegerus met ‘n ingeboude braaiplek, ‘n tafel en 8 gemaklike stoele. So ook is daar ‘n TV wat geskik is vir Power Point aanbiedings, dus kan die lapa ook gebruik word vir kleiner konferensies, vergaderings en allerhande ander funksies. Jy kan Aan de Kanaal Gastehuis vra om die verversings tydens sulke geleenthede te behartig.
Akkommodasie by Aan de Kanal Gastehuis
Verblyf by die Gastehuis bestaan uit 15 eenhede wat varieer in grootte en so ook geriewe. Twee hiervan is bed & ontbyt-kamers wat wel toegerus is met basiese selfsorg items, insluitende ‘n kroegyskassie, mikrogolfoond, ketel, en ‘n tee of koffiestasie. Die oorblywende kamers is ten volle toegerus vir selfsorg, alhoewel gaste die keuse het om van die bed en ontbytopsie gebruik te maak.
Elke eenheid het ‘n sy eie direkte private ingang, en kom met ‘n en suite-badkamer met ‘n stort. Die Gastehuis voorsien linne en ander beddegoed, elektriese komberse in die winter, en so ook handdoeke.
Daar is gratis Wi-Fi-internettoegang in al die kamers, en so ook ‘n TV waarvan die pakkette tussen eenhede verskil. Verder is al die kamers toegerus met noodligte met die oog op beurtkrag.
Om die beste verblyf te verseker, gesels met hulle oor jou behoeftes en die Aan de Kanal Gastehuisspan sal die mees geskikte kamer of kamers aan jou toeken.
Fasiliteite
- Linne en so ook ander beddegoed
- Handdoeke
- Haardroër – vra by ontvangs
- TV – diverse pakkette
- Komplimentêre Wi-Fi in al die kamers
- Tee/koffiestasie
- Mikrogolfoond
- Ketel
- Yskas-vrieskas/kroegyskassie
- Rookvrye kamers – asbakkies word buite voorsien vir rokers
- Brandblussers (behalwe kamers 5, 8 en so ook 9 wat aan die huis is)
- Lugversorgers of waaiers
- Groot kluis vir die toesluit van waardevolle items
- Veilige parkering op die perseel agter sekuriteitshek
- Kringtelevisiekameras 24/7 op diens
- Braaifasiliteite – buitelugboma en mobiele braai wat na jou kamer gebring word
- Troeteldiere word toegelaat – reël asseblief vooraf
- Betalingsopsies: EFO, krediet kaart, of kontant
- Wasgoedfasiliteite – op versoek teen ‘n ekstra fooi per bondel
- Skoonmaakdienste – kamers word elke weeksdag skoongemaak
Suzette
41 & 43 Fourie Street
Heidelberg
6665