Aloe Slaghuis en Deli
Aloe Slaghius en Deli
Aloe Slaghuis en Deli Stilbaai
Butchery and Deli in Still Bay for quality meat and meat products as well as other delicacies. Slaghuis en Deli vir kwaliteit vleis en vleisprodukte asook ander lekkernye.
Vind Aloe Slaghuis en Deli net af van Hoofweg-Wes in die Fynbossentrum langs Cupz Café. Hulle het ook ‘n tak in Albertinia waar jy dieselfde soort lekkernye kan koop.
Verder spesialiseer hulle in plaasvars vleis en vleisprodukte. Kies jou stuk biltong uit, bees of wild, en laat hulle dit vir jou kerf as jy dit verkies. Of kry van hulle heerlike droëwors, chilli stix, cabanossi (‘n tipe droëwors gelykstaande aan salami) en beesblare.
Hulle verkoop ook allerlei gedroogde vrugte soos dadels, perskes, pere en appels asook vrugtelekkers en grondboontjies. So ook vars gebakte produkte en verskillende soorte kleinkoekies en beskuit. Ook ingelegde vrugte en groente soos beet, kerriebone en olywe asook kwepers en perskes. Verder is daar ook smaaklik konfyte soos appelkooskonfyt, groenvyekonfyt en marmelade.
Hulle motto is kwaliteit plaasvars produkte en puik diens. Ook behartig hulle funksies en het ‘n mobiele verkoopstalletjie vir die doel van feeste en gebeurtenisse.
Kom ry genoeg snoeperye om te kou terwyl die rugby aan die gang is op ‘n spannende Saterdagmiddag.
Aloe Butchery And Deli for Still Bay and Jongensfontein
Find Aloe Butchery and Deli just off Main Road West in the Fynbos Centre next to Cupz Café. They also have a branch in Albertinia where you can buy similar delicacies.
In addition they specialise in farm-fresh meat and meat products. So, select your piece of biltong, beef or game, and have them carve it for you if you prefer. Or buy some dried sausage, chilli stix, cabanossi (a type of dry sausage similar to a mild salami) and beef leaves.
They also sell a wide variety of dried fruit such as dates, peaches, pears and apples as well as fruity sweets and peanuts. Also freshly baked products and a variety of cookies and rusks. Furthermore they offer bottled fruit and vegetables such as beetroot, curried green beans and olives as well as quinces and peaches. Likewise you can buy delicious jams and conserves like apricot jam, marmalade and green figs.
Their motto is of course quality farm-fresh products and excellent service. They also do functions and have a mobile biltong stand for selling at festivals and events.
Make sure you have enough biltong as well as other confectioneries to get you through the rugby game on a Saturday afternoon.
Aloe Slaghuis en Deli
Fynbos Centre
Stilbaai
6674
Wimpie & Hettie J v Rensburg
Tel: 028 754 2788
Aloe Slaghuis (Albertinia)
Main Rd 58
Albertinia
6695
Tel: 028 735 1089
Cell: 071 689 5181