Auto Tech – Level 5 RMI and MIWA Approved Workshop in Stilbaai

Auto Tech – Level 5 RMI and MIWA Approved Workshop in Stilbaai

At Auto Tech they service, repair and maintain a wide range of vehicles, both petrol and diesel engines. Being an approved level 5 Retail Motor Industry and Motor Industry Workshop Association, reflects their commitment to the highest industry standards.

Find them as you enter Melkhoutfontein from the Stilbaai road in Heuningkloof Industria.

The workshop has a team of qualified and experienced mechanics servicing all major brands. They offer fast turnaround times, quality service, and use genuine replacement parts. The facility is equipped with state-of-the-art equipment and is super clean and extremely tidy.

Customers can receive obligation-free quotations on all vehicle service and repair queries.


Services

  • Major and minor services – Major vehicle services involve extensive maintenance like engine checks. On the other hand, minor services include routine tasks such as oil changes and brake inspections.
  • Repair services – Vehicle repair services fix specific issues like engine problems, brake failures, or electrical faults, ensuring your car runs smoothly again.
  • Maintenance services – Vehicle maintenance services include oil changes, tyre rotations, fluid checks, and filter replacements to keep your car in top condition.
  • Shuttle service for drop-off and collection – Auto Tech will drop you off when you bring in your vehicle. Once the job is done, they will pick you up again.
  • Towing service – Available should your vehicle be completely broken down and unable to be driven to the workshop.
  • After Hours Emergency Service – Call the same number – 021 001 7660

Typical work undertaken

  • Oil leak detection – Oil leak detection involves inspecting the engine, checking for oil stains, and using diagnostic tools to find and fix leaks.
  • Battery problems – They offer battery sales with a free test, free fitment, and a discount when you return your old battery.
  • Cooling system pressure tests – Vehicle cooling system pressure tests check for leaks or weaknesses by pressurizing the system. This way they make sure the radiator as well as the hoses are in good condition.
  • Brake adjustment and repairs – Vehicle brake adjustment and repairs involve fine-tuning the brake system. Also replacing worn parts, and ensuring safe, efficient braking performance.
  • Aircon leak detection, repair and service, regassing – Vehicle aircon services include detecting leaks, repairing faults, servicing the system, and regassing to ensure effective cooling and comfort.
  • Trailer/boat trailer/caravan servicing and wiring – To prolong the life of the trailer/caravan in coastal conditions such as Stilbaai, regular maintenance is essential.
  • Suspension problems – Vehicle suspension issues include problems with shocks, struts, as well as springs. Such issues inevitably cause poor handling, uneven tyre wear, and an uncomfortable ride.
  • Vehicle Diagnostics evaluations – Diagnostics evaluations make use of advanced tools to identify issues in the engine, transmission, and also other systems. Thus ensuring accurate repairs and maintenance. Comprehensive, as well as correct diagnosis prevents unnecessary expenses.
  • Headlight restoration on all vehicles – This improves clarity by removing cloudiness and scratches, enhancing visibility and safety, and restoring headlights to their original condition.
  • Wash engines and polish cars – They have an in-house wash bay where they wash and polish cars and can also wash engines (not steam cleaning, though)

Safety and Security

Should your vehicle have to stay for a day or two, there is no need to worry. Auto Tech has cameras installed as well as an alarm system to protect vehicles staying overnight.

Business Hours:

Monday to Thursday: 07:00 – 17:00

Friday: 07:00 – 15:00

Call Auto Tech or send an email to book your appointment today!

Auto Tech – Vlak 5 RMI en MIWA Goedgekeurde Werkswinkel in Stilbaai

By Auto Tech diens, herstel en onderhou hulle ‘n wye reeks voertuie, beide petrol- en dieselenjins. As ‘n goedgekeurde vlak 5 Retail Motor Industry en Motor Industry Workshop Association werkswinkel, weerspieël dit hul verbintenis tot die hoogste bedryfstandaarde.

Vind hulle in Heuningkloof Industrieë links soos jy Melkhoutfontein binnegaan van die Stilbaai-pad se kant af.

Die werkswinkel het ‘n span gekwalifiseerde en ervare werktuigkundiges wat alle groot handelsmerke diens. Hulle omkeertyd is vinnig, hulle diens van hoogstaande kwaliteit, en hulle gebruik oorspronklike vervangingsonderdele. Die fasiliteit is toegerus met moderne toerusting en is super skoon en baie netjies.

Kliënte kan verpligting-vrye kwotasies ontvang vir alle voertuig diens- en herstelnavrae.

Dienste

  • Groot en klein diens van voertuie – Groot voertuigdienste behels uitgebreide instandhouding soos enjininspeksies, terwyl klein dienste roetine take soos olieveranderings en reminspeksies insluit.
  • Hersteldienste – Voertuighersteldienste los spesifieke probleme soos enjinkwessies, remfoute, of elektriese foute op, wat verseker dat jou motor weer glad loop.
  • Instandhoudingsdienste – Voertuig instandhoudingsdienste sluit gereelde olieveranderings, bandrotasies, vloeistofinspeksies, en filtervervangings in om jou motor in top toestand te hou.
  • Vervoerdiens vir aflaai en afhaal – Auto Tech sal jou aflaai wanneer jy jou voertuig inbring en jou weer optel sodra die werk gedoen is.
  • Insleepdiens – As jou voertuig onklaar raak kan Auto Tech jou help om die voertuig na die werkswinkel te sleep.
  • Na-ure Noodbystand – Skakel dieselfde nommer – 021 001 7660

Tipiese werk wat onderneem word

  • Olielek-opsporing – Opsporing van olielekke behels die inspeksie van die enjin en die nagaan van olievlekke. So ook die gebruik van diagnostiese gereedskap om lekkasies op te spoor en te herstel.
  • Batteryprobleme – Hulle verskaf battery asook ‘n gratis toets, gratis installasie, en ‘n afslag wanneer jy jou ou battery terugbring.
  • Koelstelseldruktoetse – Voertuig koelstelseldruktoetse kyk vir lekkasies of swakplekke deur die stelsel onder druk te plaas. Dit verseker dat die verkoeler en pype in goeie toestand is.
  • Remaanpassing en herstelwerk – Voertuig remaanpassing en herstelwerk behels die fyn instelling van die remstelsel, vervanging van verslete dele, en verseker veilige, doeltreffende remfunksionering.
  • Lugversorgerlekopsporing, herstel en diens, vervanging van gas – Voertuig lugversorgerdienste sluit in die opsporing van lekkasies en herstel van foute. So ook die diens van die stelsel en hervulling van gas om effektiewe verkoeling en gemak te verseker.
  • Diens en bedrading van sleepwa/bootsleepwa/woonwa – Om die lewe van die sleepwa/woonwa in kustoestande soos Stilbaai te verleng, is dit noodsaaklik om gereeld hierna te laat kyk.
  • Veringprobleme – Voertuig veringskwessies sluit probleme met skokbrekers, stutte, en vere in, wat swak hantering, ongelyke bandslytasie, en ‘n ongemaklike rit veroorsaak.
  • Voertuig Diagnostiese evaluasies – Diagnostiese evaluasies van voertuie gebruik gevorderde gereedskap om probleme in die enjin, ratkas, en ander stelsels te identifiseer. Dit verseker akkurate herstelwerk en instandhouding. Omvattende, sowel as korrekte diagnose verhoed natuurlik ook onnodige uitgawes.
  • Kopligherstel op alle voertuie – Kopligherstel verbeter helderheid deur troebelheid en krapmerke te verwyder. Dit verbeter sigbaarheid en veiligheid, en bring kopligte terug na hul oorspronklike toestand.
  • Enjins was en motors poleer – Hulle het ‘n interne wasafdeling waar hulle motors was en poleer en ook enjins was (nie stoomskoonmaak nie).

Veiligheid en Sekuriteit

Auto Tech het kameras geïnstalleer sowel as ‘n alarmstelsel om voertuie wat oornag bly te beskerm, so jy kan gerus wees.

Besigheidsure:

Maandag tot Donderdag: 07:00 – 17:00

Vrydag: 07:00 – 15:00

Skakel Auto Tech of stuur ‘n e-pos vandag nog om jou afspraak te bespreek!


Heuningkloof Industria

Stilbaai