Dickson Bistro

Dickson Bistro Riversdale

Dickson Bistro – Restaurant and Pizzeria in Riversdale

Fine dining grill house and pizzeria offering breakfast, brunch, lunch as well as dinner. Dickson Bistro is an owner-managed restaurant with a stylish interior inspiring a pleasant, cosy atmosphere. Furthermore their delicious food is prepared by a creative chef extraordinaire, their service is very friendly and the large portions are real value for money.

This family steakhouse is located in the middle of the older part of Riversdale near some historical landmarks as well as many business enterprises. Riversdale is a lovely town at the foot of the Langeberg Mountain Peak, popularly called the Sleeping Beauty, just off the N2 route through the Western Cape Garden Route. Dickson Bistro, as a matter of fact is a perfect place for travellers between Cape Town and Plettenberg Bay to take a breakfast, brunch or lunch break.

Visit this popular restaurant and pizzeria decorated by a creative hand in red, black as well as white. During cold winter months a convivial fire adds to the comfy atmosphere. On a hot summer’s day you can dine al fresco style on the verandah.

Special Services

  • They are fully operational during load shedding.
  • The establishment is also open on public holidays.
  • Dickson Bistro takes orders for delivery or collection.
  • Moreover, they regularly offer specials – keep an eye on their Facebook page.
  • They also offer special functions such as year-end functions, birthday and anniversary celebrations, etc. The restaurant can handle up to 40 guests at a time inside the restaurant, although they also do catering for bigger functions in outside venues.
  • Furthermore you can order the most delectable, enticing sweet and savoury delicacy platters for catering purposes. Of course they can deliver the platters, or you can collect them, or the team can serve the platters at a function held at another venue.
  • You can also buy meal vouchers and spoil someone with a lovely eating experience.

Food and Drinks Served at Dickson Bistro

Their delectable food is exquisitely prepared as well as elegantly presented to pleasantly delight their customers. Enjoy a splendid breakfast, brunch, lunch or dinner accompanied by a drink of your choice.

Sit-down meals
  • Starters – Kick off your dinner with one of their great starters such as Garlic Snails, Crumbed Mushrooms or Peri-Peri Chicken Livers.
  • Main meals – All main meals include baked potato or potato wedges and onion rings. So, proceed on your delicious journey with a dish such as Grilled Steak, fabulous Eisbein, Chicken Schnitzel or Fisherman’s Calamari.
  • Burgers – You get to build your own or choose from the menu. This includes juicy burgers such as Chicken, Mushroom, Beef as well as Cheese, Cheddar-melt, Double Dickson and Double Chicken.
  • Pizza from their wood fired oven – Catch a whiff of their pizzas and the saliva promptly starts flowing. Choose your favourite pizza from the wide variety they offer such as Flat Bread, Classic Margherita, Hawaiian as well as Regina. Also Chicken Mayo, Four Seasons, Makadas, Dickson, Bacon Supreme, Chicken Supreme, Three Cheese and Vegetarian.
Takeaways
  • Maybe you want to eat elsewhere and opt for a takeaway meal. Select your meal from the menu or perhaps you are interested in a pre-packaged sandwich or salad.
Drinks
  • They offer all the usual soft drinks and fruit juices.
  • Also a variety of milkshakes.
  • Coffee and tea served in various ways.
  • Furthermore they are licensed to serve beer and wine.

Business Hours

Restaurant Sit-Down or Takeaway

Monday – Saturday: 08:00 – 21:00 (8am – 9pm)
Kitchen Hours: 08:00 – 20:00 (8am – 8pm)
Sunday: Closed
Public holidays: Open

Phone Orders

  • Orders for delivery or collection can be phoned in Monday to Saturday.
  • The kitchen is open 08:00 – 20:00 (8am – 8pm).
  • They deliver in Riversdale and surrounding area.
  • Lastly, there is a R20 delivery fee.

Phone number: 079 497 6637

Quick Facts About Dickson Bistro in Riversdale

  • Serves breakfast, brunch, lunch, dinner, drinks
  • Sit-down meals as well as takeaways
  • Reservations as well as walk-ins
  • Fully operational during load shedding
  • Interior as well as exterior seating
  • Air-conditioning
  • Licensed to sell wine and beer
  • Orders for delivery or pick up
  • Meal vouchers
  • Child friendly
  • Also good for small groups
  • Waiter service
  • Regular specials – Watch their Facebook space
  • Delicacy platters for catering
  • Special functions such as birthdays, anniversaries, year-end functions, etc.
  • Credit card facilities
  • Parking in parking lot as well as the street

Steakhouse en Pizzeria in Riversdal

Lekker-eet restaurant wat ontbyt, laat-ontbyt, middagete en o ook aandete bedien. Die eienaar is self die bestuurder van hierdie stylvolle rooi, wit en swart versierde eetplek met sy warm, gemaklike atmosfeer. Hulle keurige kos word voorberei deur ‘n uitnemende kok, hulle personeel is vriendelik en hulle porsies is groot.

Hierdie familie eetplek is in die middel van die historiese gedeelte van Riversdal en naby sommige geskiedkundige besienswaardighede. Die pragtige dorpie lê aan die voet van die Langeberge onder ‘n piek genaamd die Slapende Skoonheid. Dit lê aan die N2-roete deur die Wes-Kaapse Tuinroete, so dis ‘n ideale plek om bietjie bene te rek en die maag te vul as jy langpad ry.

Dickson Bistro Restaurant en Pizzeria Spesiale Dienste

  • Hulle is ten volle operasioneel tydens beurtkrag.
  • Die eetplek is ook oop op vakansiedae.
  • Dickson Bistro neem ook bestellings vir aflewering of afhaal.
  • So ook het hulle gereeld spesiale aanbiedings – hou hulle Facebook-spasie dop.
  • Hulle bied ook spesiale funksies aan soos verjaarsdagvierings, herdenkings, jaarendfunksies en so meer. Hy en sy span bring platters na buitefunksies en bedien dit ook as jy so verkies. Funksies in die restaurant kan tot 40 gaste hanteer.
  • Jy kan borde heerlike soet of sout versnaperings vir onthaaldoeleindes by hulle bestel. Jy kan dit self kom afhaal, of so nie, kan hulle dit aflewer. Of anders kan die funksie (tot 40 persone) in die restaurant gebeur.
  • Verder stel hulle ook geskenkbewyse vir maaltye beskikbaar.

Kos en drank by Dickson Bistro

Hulle heerlike kos word keurig voorberei en opgedis om hulle gaste die beste koservaring te bied. So, geniet ‘n uitstekende ontbyt, laat-ontbyt (noenbyt), middagete of aandete saam met die drinkding van jou keuse.

Aansitmaaltye
  • Voorgereg – Skop jou ete af met een van hulle smaaklike voorgeregte.
  • Hoofmaal – elke hoofmaal sluit uieringe en gebakte aartappels of aartappel wiggies in. Sit jou maaltydreis voort met een van hulle watertand disse op die spyskaart.
  • Burgers – Bou jou eie of so nie, kies uit dié op die spyskaart.
  • Pizza uit hulle houtvuuroond – Ruik hulle pizza en die spoeg loop! So, kies jou geliefkoosde pizza uit die verskeidenheid op die spyskaart.
Wegneemetes
  • Dalk wil jy elders eet en verkies jy ‘n wegneemete. Kies vir jou ‘n maaltyd van die spyskaart of miskien verkies jy ‘n voorafverpakte toebroodjie of slaai.
Drinkgoed
  • Hulle bedien al die gewone koeldranke en vrugtesappe.
  • So ook ‘n verskeidenheid melkskommels.
  • Asook koffie en tee op verskillende manier voorberei.
  • Hulle is gelisensieerd en kan dus wyn en bier bedien.

Besigheidsure

Restaurant Aansit of Wegneem

Maandag tot Saterdag: 08:00 – 21:00 (8vm – 9nm)
Kombuisure: 08:00 – 20:00 (8vm – 8nm)
Sondag: Toe
Openbare vakansiedae: Oop

Telefoniese Bestellings

  • Bestellings vir aflewering of afhaal kan ingebel word Maandag tot Saterdag.
  • Die kombuis is oop 08:00 to 20:00 (8vm – 8nm)
  • Hulle aflewerings dek Riversdal en omgewing.
  • Daar is ‘n R20 afleweringsfooi.

Telefoonnommer: 079 497 6637

Vinnige Feite oor Dickson Bistro in Riversdal

  • Bedien ontbyt, laat-ontbyt of noenbyt, middagete, aandete en drinkgoed
  • Aansitetes en so ook wegneemetes
  • Besprekings en so ook instap
  • Ten volle operasioneel tydens beurtkrag
  • Binne- en buitesitplek
  • Lugversorging
  • Gelisensieerd om wyn en bier te verkoop
  • Bestellings en aflewerings
  • Geskenkbewyse vir maaltye
  • Kindervriendelik
  • Goed vir kleiner groepe
  • Kelnerdiens
  • Gereelde spesiale aanbiedings – hou hulle Facebook dop
  • Versnaperingsborde vir onthale
  • Spesiale funksies soos verjaarsdae, herdenkings, jaarendfunksies, en so meer
  • Kredietkaartfasiliteite
  • Parkering in parkeerterrein en so ook in die straat.

Gys Hough

Cell: 079 497 6637

Email us here

10 Dickson Street

Riversdale