Die Houthuis Stilbaai

Die Houthuis Stilbaai Book Direct and Save

Die Houthuis Stilbaai Book Direct and Save

is a charming wooden house on the banks of the Goukou River in Still Bay with a beautiful 180 degree view from the deck covering the front as well as one side of the house.

Die Houthuis (The Wooden House) is a self-catering two bed-roomed house with an adjacent flat that forms part of the house. The flat has a private entrance from the deck or balcony as well as from the back yard. All in all this venue offers accommodation for 8 people, ideally 6 adults and 2 children.

The main bedroom in the house has a king-size bed, while the other has a double bed. These rooms share a bathroom with walk-in shower, toilet as well as a basin. In addition there is an open plan living room/kitchen looking out and opening on the deck. The kitchen is equipped with a fridge/freezer, kettle, iron, stove with oven, toaster as well as a microwave oven.Bedding and bath towels. Mobile braai on the deck.

The flat is furnished with a king-size bed plus a bunker bed. It has is a bathroom with a spa-bath, basin and also a toilet. There is a fridge/freezer in the room as well as a small area where one can make coffee.

Supplementary information on this self-catering accommodation

  • The interior of the house and flat is of course a no-smoking zone.
  • Still Bay is in a malaria-free region.
  • Satellite TV is also available.
  • Electronic payment can of course be done.
  • The Goukou River is right on the other side of the road.
  • Safe parking is available too
  • This is a pet-friendly facility if arranged in advance.
  • Lots of exciting activities available such as angling, biking, hiking, canoeing or kayaking and swimming. Also surfing, windsurfing, tennis, bowls, golf as well as deep sea fishing, night life and a lot more.
  • There are also various doctors, pharmacies and other emergency facilities in Still Bay.
  • Also many interesting shops and other shopping opportunities.
  • As well as lots of places to eat for every taste and purse.

Sleeping space

A booking at Die Houthuis Stilbaai includes:

1st Bedroom  – Accommodates 2 persons – 1 x Double bed
2nd Bedroom  – Accommodates 2 people – 1 x King-size bed
3rd Bedroom  – Accommodates 4 persons – 1 x King-size bed; 1 x Bunker bed

Die Houthuis Selfsorg Akkommodasie in Stilbaai – Bespreek Direk en Spaar

‘n Fraai houthuis op die walle van die Goukourivier in Stilbaai met die allermooiste 180-grade uitsig oor die rivier vanaf die dek wat die voorkant en een sy van die huis beslaan.

Die Houthuis Stilbaai is ‘n selfsorg tweeslaapkamer huis met ‘n woonstelletjie wat deel vorm van die huis. Die woonstel het ‘n eie ingang van die balkon af sowel as vanuit die agterplaas. Alles tesame kan hierdie plekkie 8 mense huisves – die ideaal sou wees 6 volwassenes en 2 kinders.

Die hoofslaapkamer het ‘n koningsgroote bed, terwyl die ander een ‘n dubbelbed het. Hierdie kamers deel ‘n badkamer met ‘n instapstort, toilet en wasbak. Verder is daar ‘n oopplan woonkamer/kombuis wat op die dek uitstap. Die kombuis is toegerus met ‘n yskas/vrieskas, ketel, strykyster, stoof met oond, broodrooster en mikrogolfoond. Beddegoed en badhandoeke. Mobiele-braai op die dek.

Die woonstel het ‘n koningsgrootte bed sowel as ‘n stapelbed. Daar is ‘n badkamer met ‘n bederfbad (spa), wasbak en toilet. So ook is daar ‘n yskas/vrieskas en ‘n klein area’tjie waar mens koffie kan maak.

Aanvullende inligting oor hierdie selfsorg-akkommodasie

  • Geen binneshuise rokery.
  • Stilbaai is ‘n malariavrye gebied.
  • Satteliet TV beskikbaar.
  • So ook elektronies fondsoorbetaling.
  • Die Goukourivier is reg oorkant die pad.
  • Veilige parkering is beskikbaar.
  • Troeteldiervriendelik as vooraf gereël.
  • Baie opwindende aktitwiteite beskibaar soos hengel, fietsry, voetslaan, kanoroei of kajakroei en swem. So ook branderplankry, seilplankry, tennis, rolbal, gholf, sowel as diepseehengel, naglewe en baie meer.
  • Daar is ook verskeie dokters en apteke asook ander noodfasiliteite in Stilbaai.
  • Baie interessante winkels en ander inkopieplekke.
  • So ook gawe eetplekke vir elke smaak en sak.

Slaapplek

‘n Bespreking by Die Houthuis Stilbaai sluit in:

1ste slaapkamer – Huisves 2 persone – 1 x Dubbelbed
2de slaapkamer – Huisves 2 mense – 1 x Koningsgrootte bed
3de slaapkamer – Huisves 4 persone – 1 x Koningsgrootte bed; 1 x Stapelbed

Garden Route and Klein Karoo

Why not Dowload the FREE App and Experience the Garden Route and Klein Karoo on your Mobile Device.

With over 1550 listings – find what you need easy and conveniently.

Explore Free Download Garden Route
Garden Route and Klein Karoo Cellphone