Eldrew B&B
Eldrew B&B Mossel Bay
Guest House in Mossel Bay with magnificent view over the whole bay of course regularly having a huge tanker or passenger ship at anchor. Gastehuis in Mossebaai met ‘n manjifieke uitsig oor die hele baai waar gereeld groot tenkskepe of passasierskepe voor anker lê.
Mossel Bay is exactly halfway between Cape Town and Port Elizabeth along the beautiful Garden Route thus a perfect place to overnight. From the comfort of your room or from the balcony or deck you can spot dolphins, seals as well as whales during the whaling months (June to October).
Eldrew B&B Accommodation
This Guest House has 6 fully furnished bedrooms with en-suite bathrooms as well as linen provided. There is a comfortable lounge and a cheerful dining room, a balcony and deck overlooking the bay as well as braai facilities on site for the use of guests. Breakfast can be taken El Fresco style (outside) when the weather is good, as well as inside if preferred. Dinners are served upon request too. Guests can enjoy communal DSTv, and there is safe and secure parking available as well. Eldrew B&B is really safe and monitored by a CCTV system.
Activities and sight seeing in Mossel Bay
A huge variety of entertainment, activities, attractions as well as sight seeing is available for all ages. You can visit the Bartolomeu Dias Museum where a life size replica of his ship can be perused, or the Hartenbos Museum. The Cape St Blaize Lighthouse, the Point of Human Origins and the Garden Route Casino are also worth a visit. Take a hike along the St Blaize hiking trail, or take a Romonza boat trip, or rather do some scuba diving or shark cage diving at the Shark Lab. Or maybe take the kids to the Diaz Water Park for the time of their lives. This list is not exhausted by far!
Botlierskop Private Game Reserve is only a 20 minute scenic drive away where you can of course spot Africa’s Big Five. For those daring people loving to live on the edge there is also the opportunity for bungee jumping at the Gourits River bridge on the N2 towards Albertinia.
Eldrew B&B Features and Facilities
-Satellite TV
-Braai/barbecue facilities
-Wi-Fi too
-Credit card facilities
-Safe parking of course on the premises
-This Three Star accommodation also comes highly recommended by the AA
-And is walking distance from the beach
Eldrew Bed-en-Ontbyt in Mosselbaai
Mosselbaai is presies halfpad tussen Kaapstad en Port Elizabeth op die Tuinroete, dus ‘n perfekte plek om te oornag. Uit die gemak van jou kamer, of van die dek af kan jy uitkyk oor die hele baai en dolfyne, robbe en selfs walvisse sien.
Eldrew Bed-en-Ontbyt Akkommodasie
Hierdie gastehuis het 6 gemeubileerde kamers met linne ingesluit asook eie badkamers. So is daar ook ‘n vrolike eetkamer, gemaklike sitkamer, balkon en dek, sowel as braaifasiliteite vir gastegebruik. Ontbyt kan ook buite op die dek geneem word as die weer dit toelaat. Jy kan ook aandete op versoek nuttig. So is daar ook DSTv sowel as veilige parkering vir jou voertuig.
Dinge te sien en te doen in Mosselbaai
Daar is ‘n groot verskeidenheid dinge te doen en te sien vir alle ouderdomme soos die Hartenbos Museum. So ook die Bartolomeu Dias Museum waar ‘n lewensgrootte replika van sy skip bekyk kan word. Jy kan selfs op die boot klim. Verder is daar die Kaap St Blaize Lighuis, die Plek van Menslike Ontstaan asook die Garden Route casino. Of stap die St Blaize roete, neem ‘n Romonza bootrit, of doen bietjie skubaduik of haaiduik in die haaikou. So is daar ook die Diaz Water Park waar die hele gesin groot pret kan hê.
Ry ‘n entjie uit die dorp en besoek die Botlierskop Privaat Wildtuin en sien die Groot Vyf van Afrika. Of gaan doen bungeespronge van die Gouritsbrug af op die N2 na Albertinia.
Eldrew Bed-en-Ontbyt fasiliteite
-Satelliet TV
-Braaifasiliteite
-Draadlose internet
-Krediekaartfasiliteite
-Veilige parkering
-Hierdie Drie Ster akkommodasie word hoog aangeskryf deur die AA
-Dit is loopafstand van die strand