Hessequa Abattoir
Hessequa Abattoir
Meat suppliers in Riversdale, Western Cape that processes and distributes meat products to wholesalers and butchers in South Africa.
Located along Mulder Street, adjacent to the Riversdale Traffic Department in Riversdale. Hessequa Abattoir stands as a cornerstone of meat processing and distribution in South Africa. Since its establishment in 2007, this renowned abattoir has been dedicated to sourcing, processing, and distributing quality meat products to wholesalers and butchers across the nation.
A Tradition of Quality
Proudly rooted in the Western Cape, Hessequa Abattoir procures livestock directly from local producers, ensuring a direct link between farm and table. The company’s commitment to quality begins with the careful selection of animals, followed by meticulous slaughter and processing in their state-of-the-art facilities.
Hygiene Excellence
At Hessequa Abattoir, hygiene isn’t just a standard; it’s a way of life. Their modern facilities adhere to the highest standards of cleanliness and sanitation, ensuring that every product leaving their premises meets stringent quality control measures.
Sustainable Innovation
Setting a benchmark for sustainability, Hessequa Abattoir leads the charge with its innovative biogas plant. By harnessing the power of waste material, they not only reduce their environmental footprint but also generate electricity, showcasing a commitment to eco-friendly practices.
Operating Hours
Customers can rely on Hessequa Abattoir for their meat supply needs from Monday to Friday, with operating hours extending from 08h00 to 17h00. However, the abattoir remains closed on weekends, reflecting a dedication to work-life balance for its staff.
Halaal Certified
As a testament to their inclusive practices, Hessequa Abattoir proudly holds certification from the SANHA (South African National Halaal Authority). Thus ensuring that their products meet the standards of Halaal dietary requirements. This accreditation underscores their commitment to catering to diverse consumer preferences.
Nationwide Distribution
From bustling urban centres to quaint towns, Hessequa Abattoir’s reach extends across the entirety of Hessequa. Whether it’s Stilbaai, Albertinia, Heidelberg or Western Cape, customers can count on the consistent availability of high-quality meat products, delivered with efficiency and reliability.
In essence, Hessequa Abattoir isn’t just a meat supplier; it’s a testament to quality, sustainability, and community-centric values that have stood the test of time.
Hessequa Abattoir – Die Slagter se Keuse
Geleë in Mulderstraat, langs die Riversdal Verkeersdepartement in Riversdal. Hessequa Abattoir is ‘n hoeksteen van vleisverwerking en -verspreiding in Suid-Afrika. Sedert sy totstandkoming in 2007, is hierdie slagpale toegewy aan die verkryging, verwerking, en verspreiding van gehalte vleisprodukte aan groothandelaars en slagters regoor die land.
‘n Tradisie van Gehalte
Met trots gewortel in die Weskaap, bekom Hessequa-slagpale vee direk van plaaslike produsente, wat ‘n direkte skakel tussen plaas en tafel verseker. Die maatskappy se toewyding tot kwaliteit begin met die sorgvuldige keuse van diere, gevolg deur noukeurige slagting en verwerking in hul moderne fasiliteite.
Voortreflike Higiëne
By Hessequa-slagpale is higiëne nie net ‘n standaard nie; dit is ‘n lewenstyl. Hul moderne fasiliteite voldoen aan die hoogste skoonmaak- en sanitasiestandaarde. So verseker hulle dat elke produk wat hul perseel verlaat, aan streng gehaltebeheermaatreëls voldoen.
Volhoubare Innovasie
Met sy innoverende biogasaanleg, neem Hessequa Abattoir die leiding om ‘n maatstaf vir volhoubaarheid daar te stel. Deur die krag van afvalmateriaal te benut, verminder hulle nie net hul omgewingsvoetspoor nie, maar genereer hulle ook elektrisiteit, wat ‘n verbintenis tot ekovriendelike praktyke demonstreer.
Besigheidsure
Klante kan op Hessequa Slagpale staatmaak vir hul vleisvoorsieningsbehoeftes van Maandag tot Vrydag, met besigheidsure wat strek van 08h00 tot 17h00. Die slagpale is egter toe oor naweke, wat ‘n toewyding aan balans tussen werk en lewe vir sy personeel weerspieël.
Halaal Gesertifiseerd
Hessequa Abattoir het sertifisering van SANHA (South African National Halaal Authority. Dit verseker dat hul produkte voldoen aan die standaarde van Halaal-dieetvereistes. Hierdie akkreditasie beklemtoon hul gewilligheid om voorsiening te maak vir diverse verbruikersvoorkeure.
Landwye Verspreiding
Van bedrywige stedelike sentrums tot klein dorpies, Hessequa Abattoir voorsien die hele Hessequa, Weskaap en Suid-Afrika. Klante in dorpe soos Stilbaai, Albertinia, Heidelberg en baie verder kan staatmaak op die konstante beskikbaarheid van hulle gehalte vleisprodukte.
In wese is Hessequa Abattoir nie net ‘n vleisverskaffer nie; dit is ‘n voorbeeld van gehalte, volhoubaarheid, en so ook gemeenskapsgeoriënteerde waardes.
Mulderstraat
Riversdal
6670
GPS coordinates
34.0928118, 21.2479048
Tel : 028 713 1713