Kasselshoop Cheese Stilbaai

Kasselshoop Kaas

Kasselshoop Cheese – Stilbaai

Established in 1980, Kasselshoop cheese is a proudly South African product. These artisan cheese makers produce award-winning traditional handcrafted cheese. For a great family holiday experience, make sure a visit to this farm is part of your holiday itinerary. Taste their delicious cheeses and also learn about the cheese making process. Once you’ve tasted their cheese, you won’t be able to leave without buying some!


Where is the Kasselshoop Cheese Factory?

Driving on the N2 between Riversdale and Albertinia, take the R305 turnoff for some 9-10 kilometres. The farm is just off the R305 on route to Still Bay. This coastal town is probably the most popular holiday destination in the Hessequa area in the Western Cape Garden Route.

Kasselshoop Cheese Products

The cheese makers use the rich creamy milk from the Jersey cows which, by the way, they breed on the farm. They use no fillers, nor replacements, nor do they compromise on quality. Only the best ingredients are good enough for their cheese.

  • They produce traditional handcrafted Gouda cheese as well as white and yellow Cheddar cheese.
  • In addition, Kasselshoop produces flavoured cheeses such as smoked Gouda and mature Cheddar.
  • Also nettle, black pepper, paprika pepper, black salt, olive, onion, chilli – different herbs and spices irresistibly blended with their cheese.
  • Then, of course, there is their latest addition, a local favourite, biltong

Old School Tasting Room and Cheese Shop

  • They offer a variety of cheese pairings with wines, beer, port and gin, as well as chocolate and olives. To avoid disappointment, rather book your cheese pairing experience.
  • Coupled with cheese pairings, they also present an interesting and entertaining demonstration of the traditional cheese making process.
  • On top of the various cheeses produced on the farm, the cheese shop also sells other products from the region. Preserves such as marmalade, a selection of jams and cocktail figs along with fynbos honey, olive chutney and olive oil. Be sure to buy some of the dried olives and roasted seeds salad and vegetable sprinkle.

Great value for money and really worth taking the time to visit.

Functions/Events venue

  • Old School Tasting Room also hosts tailor-made private functions such as birthday celebrations and yearend functions. Make your appointment today!
  • Moreover, order delectable cheese and cheese wheels for weddings and other functions from these friendly people.

Where Else Can I Buy Kasselshoop Cheese?

  • The Kasselshoop Cheese products are available in retail outlets, delis and also road stalls all over Western and Eastern Cape.
  • These delicious cheeses are also available in Checkers Stores countrywide.

Business Hours

Mondays – Saturdays: 10:00 – 16:30
Sundays: 11:00 – 15:00

See their Facebook page for the latest information on any new products, changes, specials as well as events or functions.

Kassie Kasselman

Tel: 028 754 2430

Cell: 073 259 7966




Kasselshoop-kaas – Stilbaai

Die trots Suid-Afrikaanse produk, Kasselshoop-kaas, is reeds in 1980 tot stand gebring. Hierdie bobaas kaasmakers produseer bekroonde tradisionele handgemaakte kaas.

Vir ‘n uitmuntende gesinsvakansie-ervaring, maak seker ‘n besoek aan hierdie plaas is op jou toerplan.

Kom proe hulle verruklike kase en leer terselfdertyd ook sommer oor die kaasmaakproses. As jy eers die kaas geproe het, gaan jy nie maklik vertrek sonder so ‘n paar stukke daarvan in jou hand nie.

Waar is die Kasselshoop-kaasfabriek?

Tussen Riversdal en Albertinia op die N2 vind jy die uitdraaipad na Stilbaai, die R305. Na sowat 9-10 kilometers op die R305, kom jy by die afdraaipad na Kasselshoop.

Die lieflike kusdorpie, Stilbaai, is moontlik die gewildste vakansie bestemming in die Hessequa-gebied in die Wes-Kaapse Tuinroete.

Kasselhoop-kaasprodukte

Die kaasmakers gebruik die ryk romerige melk van die Jersey-koeie wat hulle op die plaas teel, terloops. Hulle gebruik geen vullers of vervangings en boet dus op geen manier in op die kwaliteit van hulle produk nie. Net die beste bestanddele is goed genoeg vir hulle kaas.

  • Hulle produseer handgemaakte Goudse kaas en so ook wit en geel Cheddar-kaas.
  • Verder produseer Kasselshoop ook gegeurde kase soos gerookte Goudse kaas, asook beleë Cheddar-kaas.
  • Ook brandnetel, swart peper, paprika, swart sout, olyf, uie, brandrissie, en so meer. Verskillende kruie en speserye onweerstaanbaar vermeng met hulle kaas.
  • En dan, natuurlik, is daar hulle nuutste toevoeging, lekker biltong.

Ou Skool Proekamer en Kaaswinkel

  • Hulle bied ‘n verskeidenheid kaasparings met wyn, bier, port, jenewer, sjokolade, olywe en so meer. Om teleurstelling te voorkom, bespreek eerder jou kaasproe-ondervinding.
  • Verder bied hulle ook ‘n interessante demonstrasie van die tradisionele kaasmaakproses.
  • Behalwe vir die kaasprodukte van die plaas verkoop die winkel ook so ‘n paar produkte uit die omgewing. So is daar byvoorbeeld, marmalade, konfyte, ingelegde vye, olyfblatjang, olyfolie en fynbosheuning. Moenie vergeet van die slaai en groente sprinkel wat gemaak word van gedroogte olywe en geroosterde sade nie!

Waarlik waarde vir jou geld en inderdaad die moeite en tyd werd om te besoek.

Venue vir Funksies en Vierings

  • Die Ou Skool Proekamer tree ook op as gasheer vir privaatfunksies soos verjaarsdagvierings en jaareindfunksies. So, maak jou afspraak vandag nog!
  • Jy kan ook heerlike kaas en kaaswiele vir troues en ander funksies by hierdie vriendelike mense bestel.

Waar anders kan ek Kasselshoop-kaas koop?

  • Die Kasselshoop-kaasprodukte is te krye in deli’s, winkels en padstalle in die Wes-, Suid- en so ook Oos-Kaap.
  • Hierdie smaaklike kase is ook landwyd beskikbaar in Checkers-winkels.

Besigheidsure

Maandag tot Saterdag: 10:00 – 16:30
Sondag: 11:00 – 15:00

Hou hulle Facebook-bladsy dop en bly so op hoogte van enige nuwe produkte, veranderings, spesiale aanbiedinge of geleenthede.

From the N2 high way take the R305 Stilbaai Turn Off (At the Boat)

9.5 km to Droëvlakte

Take Melkhoutkraal/Klipfontein Turn Off

Kassie Kasselman

Tel: 028 754 2430

Cell: 073 259 7966