Kloof kombuis en ingeboude kaste in Stilbaai

Kloof Houtwerke

Kloof Houtwerke vir alle kombuis kaste en ingeboude kaste Stilbaai & Jongensfontein

Kloof woodwork and carpentry for all your kitchen cupboards and built-in cupboards in Stilbaai and Jongensfontein. They specialize in all wooden cupboards, rails, decks and custom made furniture. For all your kitchen design and wooden cupboard installation. Built and install the best quality kitchen, bathroom, wooden cabinets and bedrooms cupboards. Stilbaai and Jongensfontein. Contact them for all your carpentry and joinery needs.

Furthermore they supply timber for, as well as build constructions such as wooden stairs and decks with hand-rails for safety. Also wooden doors and door frames as well as window frames. They also do dry-walling to make interior walls and ceilings. In addition they also provide different flooring products such as Novilon and Vinyl plank flooring which resembles hardwood. As well as Balau wood which is a tropical hardwood for decking and flooring as well as furniture.

Kloof Houtwerke en ingeboude kaste.

Kloof houtwerke spesialiseer in die bou en ontwerp van kombuis kaste, slaapkamer kaste, linne kaste en enige ingeboude kaste. Hulle vervaardiger hout meubels, houtreëlings, hout trappe sowel as houtdekke.

Kloof Houtwerke spesialiseer in houtkonstruksies soos ingeboude kaste van Melaminehout in kombuise. So ook badkamers, slaapkamers en ander areas in die huis, kantoor en jou besigheid. Gemaak volgens jou spesifikasies en van jou gekose materiale.

Vir toonbankblaaie kan hulle Ceasarstone kwarts gebruik, of Formica of selfs graniet. Dit kom in allerhande kleure en patrone. Verder verskaf hulle die hout en maak hulle houttrappe en dekke met handrelings, deure en hout vensterrame. So ook gipspanele vir binnemure en plafonne, asook vloerbedekkings soos Novilon, Vinyl, Balauhout en nog meer.

For more click here.

Francois Smit

Ritbar street

Kloof Industrial Area

Stilbaai

6674