Laser4u Slimming & Aesthetics Stilbaai

Laser4U Slimming & Aesthetics Stilbaai

Laser4u Slimming & Aesthetics in Stilbaai

Beauty salon using laser technology for fat reduction, skin tightening, skin rejuvenation as well as permanent hair removal. The qualified therapists at Laser 4 u offer professionally customised skincare treatment programs as well as laser hair removal and slimming. They are dedicated while constantly keeping up with the latest developments in the field of their state-of-the-art technology. Their specialist aesthetic services are affordable, effective as well as comfortable.

Laser4u Laser Technology Beauty Salon is in Still Bay West next to the Plattebosch Centre along Main Road West. A friendly coastal town on the banks of the Goukou River in the Hessequa area of the Garden Route in the Western Cape.

Contact them today for a slim, smooth as well as youthful new you!

Laser4u (Laser 4 You ) Services

Liposonix Slimming

A Liposonix Slimming treatment will last 30 minutes and longer depending on the treatment of your choice. Likewise the price will vary according to the chosen treatment as well as number of sessions it takes to reach the results you desire. In short how much fat and cellulite you want to shed.

Most of us mortals struggle with stubborn fat and cellulite at some stage of our lives. Unwanted fat on the stomach area, arms, legs and buttocks negatively affects the shape of the body. This in turn causes negative feelings about yourself of course depending upon how much excess fat you have accumulated. Mostly the result of our western lifestyle and eating habits – too much food and too little exercise!

Fortunately there is a way to fix this – the Liposonix way. This revolutionary fat reduction procedure is non-invasive and uses High-Intensity Focused Ultrasound (HIFU) technology to make stubborn fat disappear.

Body sculpting, body contouring or body shaping is a non-surgical fat and cellulite reduction as well as skin tightening treatment. It reshapes the body contours through the removal of stubborn pockets of fat under the skin as well as reduces the appearance of cellulite.

Since the procedure is non-surgical and painless, you need no recovery downtime from work. It is good for all body types and sizes and promises the loss of fat and inches as well as tightens the skin.

Body contouring or sculpting needs follow-up sessions of course depending on the shape your body is in.

Contact them today for a slim new you!

Permanent Hair Removal

A permanent hair removal treatment can take 30 minutes or longer depending on the area you want cleared. Likewise the price will vary according to the size of the treatment area and the number of treatments needed to clear said area.

Long gone are the days humans needed hair to protect themselves and keep themselves warm. These days we prefer a smooth skin, especially the women. So we shave and pluck and wax continuously to maintain a hairless skin.

Now there is a way to remove body hair permanently – the laser way. No more need for a razor, tweezers or wax. Laser technology makes it possible for women as well as men to have a fuzz-free, smooth body all the time. With laser treatment they can permanently remove hair from practically any part of the body, even those intimate areas and the ears.

Laser4u uses the Diode Laser Hair Removal Machine which emits a laser beam. The pigment in the hair follicle absorbs the light energy without damaging the surrounding epidermis or skin. The light energy is transformed into heat energy thus destroying the follicle and preventing it from growing new hair permanently.

Contact them today for a smooth new you!

Skin Rejuvenation

A skin rejuvenation treatment can take anything from 30 minutes or longer depending on your problem. Again the price varies according to the number of sessions needed as well as the treatment area.

At Laser4u they make use of state-of-the-art laser technologies to encourage your skin to stay healthy and radiant. With ageing our skin loses volume and elasticity because the skin’s collagen breaks down, thus causing wrinkles and lines. Diode laser is a safe and effective way of treating facial skin laxity or slackness/sagging. It encourages the formation of new collagen and elastin in a natural way, thus improving the look of your skin. The use of topical skin care products offers temporary improvement, but laser treatment restores the appearance of your skin.

Some possible applications for skin rejuvenation treatment

  • Get rid of fine lines and wrinkles such as smoker’s lines and crow’s feet
  • Get rid of scars, warts, etc.
  • Blemishes, blotches as well as age spots
  • Uneven skin tone
  • Damage as a result of too much exposure to the sun
  • Remove acne scars
  • Plump up your lips
  • Firming sagging skin as a result of ageing
  • Accentuate cheekbones
  • Skin tag removal
  • Teenage skin problems causing them so much unnecessary misery

Talk to them about the treatment you need, what to expect, etc. Their skincare professionals will design a personalised skincare program. This program of course does not include surgery or need recovery downtime.

Contact them today for a youthful new you!

Laser4u – Verslanking en Skoonheid in Stilbaai

Skoonheidsalon wat lasertegnologie gebruik vir vetvermindering, velverstewiging (fermmaak) velverjonging en so ook permanente verwydering van hare op die liggaam. Die gekwalifiseerde terapeute by Laser4u bied professionele kliëntaangepaste velsorgprogramme en so ook haarverwydering en verslanking aan. Hulle is toegewyd en bly op hoogte van die nuutste ontwikkelings en tegnologie op hulle gebied. So ook is hulle professionele skoonheidsdienste bekostigbaar, effektief en gemaklik.

Die lasertegnologie-skoonheidsalon is in Stilbaai-Wes net langsaan die Plattebossentrum langs Hoofweg-Wes. ‘n Vriendelike kusdorp op die walle van die Goukourivier in die Hessequagebied van die Tuinroete in die Wes-Kaap.

Kontak hulle vandag vir ‘n slanke, gladde en so ook jeudige nuwe jy!

Laser4u Dienste

Liposonix Verslanking

Die behandeling duur so 30 minute of langer en die prys wissel na gelang van behandeling en aantal sessies.

Meeste mense sukkel met hardnekkige vet en selluliet op die maagarea, arms, bene en boude. Dit laat ons baie negatief voel oor ons voorkoms. Daar is gelukkig ‘n manier om daarmee af te reken – die Liposonix-manier. Hierdie rewolusionêre vetverminderingsprosedure is nie indringend nie en gebruik hoë-intensiteit gefokusde ultraklanktegnologie om vet te laat verdwyn.

Skulpturering, hervorming of normalisering van die liggaam is ‘n nie-chirurgiese vet en sellulietvermindering en so ook die styf/fermmaak van die vel. Jy het nie ‘n hersteltydperk nodig nie, is goed vir alle liggaamstipes en groottes en beloof die verlies van vet en so ook sentimeters.

Kontak hulle vandag vir ‘n nuwe slanke jy!

Permanente Haarverwydering

Hierdie behandeling neem enigiets van so 30 minute en langer afhangende van die behandeling wat jy kies. Die pryse varieer ook tussen verskillende behandeling.

As jy moeg is vir skeer, pluk en waks, probeer die permanente verwydering deur laserbehandeling. Dit kan gedoen word op min of meer enige plek op jou liggaam, selfs op nogal redelike intieme plekke, en so ook jou ore.

Laser4u gebruik die Diode laser haarverwyderingsmasjien wat ‘n laserstraal uitstuur. Die pigment in die haarsakkie of follikel absorbeer hierdie ligenergie sonder beskadiging van die epidermis of vel rondom. Dit word omgesit in hitte-energie wat die haarsakkie vernietig en so voorkom dat ‘n nuwe haar weer groei.

Kontak hulle vandag vir ‘n nuwe gladde jy!

Velverjonging

Die Velverjongingskuur of behandeling neem ook van so 30 minute of langer en die prys varieer ook volgens die behandeling en aantal sessies van jou keuse.

Soos mens ouer word, verloor die vel sy elastisiteit omdat die kollageen in die vel afbreek. So begin daar fyn lyntjies en plooie ontwikkel. Diode laser behandeling is ‘n veilige manier om die verslapping van die gesigvel teen te werk. Dit moedig die vorming van nuwe kollageen deur die vel op ‘n natuurlike manier aan en verbeter so die voorkoms van die vel. Die gebruik van velsorgprodukte bied wel tydelike verbetering, maar laser behandeling herstel die voorkoms van die vel.

Moontlike gevalle waar die laser velverjongingsbehandeling toegepas kan word

  • Verwydering van fyn lyntjies en plooie soos rokerlyne om die mond en lagplooitjies om die oë
  • Verwydering van littekens, letsels, vratte, en so meer
  • Geboortevlekke, kolle en so ook ouderdomsvlekke
  • Onegalige veltoonkleure
  • Beskadiging a.g.v. teveel blootstelling aan die son
  • Verwydering van akneeletsels/merke
  • Volmaak van die lippe
  • Gesakte gesigsvel a.g.v. ouderdom
  • Aksentuering van wangbene
  • Verwydering van veluitgroeiseltjies of aanhangseltjies
  • Tienervelprobleme wat baie onnodige ellende veroorsaak

Praat met hulle oor die behandeling wat jy benodig, wat om te verwag en so meer. Hulle velsorgspesialiste sal vir jou ‘n persoonlike behandelingsprogram opstel. Hierdie behandelings sluit natuurlik nie chirurgie of operasies in nie, dus is daar geen hersteltyd nodig nie.

Kontak hulle vandag vir ‘n nuwe jeugdige jy!

Elmarie Grobler

Cell: 082 496 2842

Email us here