Radio Fynbos – Online Radio Station

Radio Fynbos in Stilbaai

Radio Fynbos – Aanlynstroom Radio

Local livestream online radio station broadcasting to the Stilbaai, Jongensfontein and Hessequa community. Because of its online nature, Radio Fynbos can also be heard and enjoyed anywhere else in the world. For quality music, everyday events as well as local news daily, join Radio Fynbos.

The very apt name of the station, “Fynbos”, refers to the unique indigenous Western Cape Garden Route vegetation. Fynbos includes plants such as proteas, heathers, ericas, lilies, as well as Cape reeds, grasses and many more.

Stilbaai is a blooming and popular coastal town in the heart of the Hessequa area in the Garden Route. Radio Fynbos sees itself as a community project, therefore it invites the local community to become involved.

Their motto is: “From the community for the community.”

What is Radio Fynbos all about?

This local livestream online radio station is a new project, thus still finding its feet and testing the waters. Being a community station, broadcasters are, of course from the local community.

The current (mid-2021) website framework covers the local events calendar, news, sponsors, adverts, weather and also the programme.

The preliminary programme line-up includes items such as Fynbos Breakfast, Music, Local chats as well as sharing your views. Music programmes include classical music, Golden oldies as well as Afrikaans Top 30 songs. On Sunday morning and late afternoon time is set apart for devotional talk and music.

Where do I find the link?

Two ways to listen:

How can I become involved in Radio Fynbos?

  • First and foremost, listen to their broadcasts – they are your voice and ears. They keep you informed about local stuff as well as other important matters.
  • Share with them information about affairs, activities, events, developments, incidents, in short anything important for the community to know about.
  • Give them feedback about the programme, what you think, how can they improve, etc. Constructive input will help immensely to improve and develop the radio station into something adding true value to the community.
  • Become a sponsor – either complete the form on their website, phone them, or send a WhatsApp for more information.
  • Advertise on Radio Fynbos – likewise, complete the form on their website or contact them for more information.
  • Visit their website and follow them on the different social media.
  • Spread the word about the existence of this free local livestream online radio station.

Radio Fynbos – Online Radio Station

Cell: 063 569 9468




Radio Fynbos – Aanlynstroom Radiostasie

Plaaslike aanlyn radiostasie wat uitsaai vir die Stilbaai, Jongensfontein en Hessequa-gemeenskap. Maar hulle saai aanlyn uit, so hulle kan inderwaarheid oor die hele wêreld geluister word. Vir gehaltemusiek, elkedagse gebeurlikhede en plaaslike nuus, luister Radio Fynbos.

Stilbaai is ‘n baie gewilde kusdorpie in die hart van die Hessequa-gebied in die Wes-Kaapse Tuinroete. Hulle sien hulleself as ‘n gemeenskapsprojek, so hulle nooi die plaaslike gemeenskap uit om by hulle betrokke te raak.

Hulle leuse is: “Uit die gemeenskap vir die gemeenskap.”

Wat is Radio Fynbos?

Hierdie plaaslike aanlynstroom radiostasie is ‘n nuwe projek. Dus toets hulle nog die waters en probeer hulle nog hulle voete vind. Dit is ‘n gemeenskapstasie, so hulle omroepers kom uit die plaaslike gemeenskap.

Die huidige (middel-2021) raamwerk van die webtuiste dek plaaslike gebeure, nuus, advertensies, borge, die weer, program, en so meer.

Die voorlopige programbeplanning sluit items in soos Fynbos-Ontbyt, musiek, kontreigesprekke en so ook Sê jou sê. Musiek sluit in klassieke musiek, goue oues, braaimusiek en Afrikaanse Top 30 liedjies. Sondae word ook tyd afgestaan aan Christelike musiek en oordenkings.

Waar kry ek die skakel?

Twee maniere om in te skakel:

Hoe raak ek betrokke?

  • Eerstens, luister na hulle uitsendings – hulle is jou stem en ore. Hulle hou jou op hoogte van plaaslike dinge en so ook ander belangrike gemeenskapsake.
  • Deel met hulle inligting in belang van die gemeenskap oor aktiwiteite, gebeure, geleenthede, insidente, ontwikkelings en so meer.
  • Gee konstruktiewe terugvoer oor dit wat hulle aanbied. So kan jy hulle help om te ontwikkel in ‘n waardevolle gemeenskapsprojek.
  • Word ‘n borg – voltooi die vorm op die webtuiste, bel hulle, of stuur ‘n WhatApp vir meer inligting.
  • Adverteer op Radio Fynbos – weereens, vul die vorm in op hulle webtuiste of so nie, kontak hulle vir meer inligting.
  • Besoek hulle webtuiste en volg hulle op die verskillende sosiale media.
  • Vertel jou vriende van die bestaan van hierdie gratis plaaslike aanlynstroom radiostasie.

Radio Fynbos – Aanlynstroom Radiostasie

Cell: 063 569 9468