Rosemary

Rosemary – Decor and Clothing Shed Stilbaai

Rosemary Decor & Clothing Shed in Stilbaai

A division of House of Sarah Lifestyle Centre in Still Bay. Rosemary sells Velvet furniture, interior decorating items as well as exclusive ladies clothing from Le Riche Design and Iconic Designs. They also make furniture on order as well as repair, restore and upholster furniture. The shop is located in the last building on the premises bordering on Vanilla Tea Garden.

House of Sarah Lifestyle Centre is located opposite the entrance to Palinggat Oord in Main Road West in Still Bay near the turn-off to Jongensfontein. The business has several divisions housed in different locations on the same premises, of which Rosemary is one.

Divisions of House of Sarah Lifestyle Centre

The first building from the parking area houses the main division of the Lifestyle Centre, namely House of Sarah – Interior Decorators. Talk to them about your interior decoration needs.

Sharing the building is Violette, another division of the Lifestyle Centre. Violette consists of a florist selling fresh flowers and arranging bouquets and casket sprays as well as a nursery selling roses. Also bonsai trees and spekboom trees and many other garden plants, flowers, seedlings, indigenous plants, succulents, climbers, and many more.

Between the two buildings is another division called Vanilla Tea Garden. An outdoor Coffee Shop where you can enjoy a cup of tea as well as a slice of delicious cake or anything else from their enticing menu. At the entrance of the business is Oregano, the pizza shop. This facility is under development (Jan, 2020) and will soon be in operation.

You simply have to visit this diverse business and discover various ways to decorate and personalise your home’s interior as well as exterior.

Furniture At Rosemary

House of Sarah stocks and sells the well-known Velvet furniture, upmarket as well as affordable furniture for every room. They manufacture furniture for the living, dining, bath and bedroom, as well as the kitchen, bar and study. Their range also includes stunning outdoor or patio dining and lounge furniture, e.g. rattan furniture.

Their comfortable quality furniture caters for all tastes – modern, contemporary, industrial, farmhouse, etc. They manufacture wooden furniture as well as repair or restore and upholster furniture. All the furniture on display in the shed are for sale. Of course you can order furniture which are not on display, or custom furniture specially designed, made or sourced for you. This includes cupboards, wardrobes, chests of drawers, desks, cabinets, etc.

Visit them today and peruse these creatively designed and perfectly crafted furniture as well order that special piece to fit into that awkward space back home.

Decor for Hire at Rosemary

This service is still in the planning stage. (Jan 2020) More information will follow once it comes into operation.

Rosemary for Interior Decorations

Rosemary is sort of a continuation of the decorative element that was introduced right at the entrance to House of Sarah Interior Decorators. It is a feast for the eye to stroll through the shed and observing all those scatter cushions of various shapes and sizes as well as colours and patterns. All of them hand-made, neat and properly stuffed. Also table cloths, napkins and crockery holding some packets of rusks and biscuits or cookies, some of them gluten free. Everywhere decorative items are seemingly just put down, but once you look at the complete picture, the placements were calculated carefully as well as artistically.

There are various framed mirrors which are for sale. The six-sided or hexagonal gold-framed mirrors are cleverly framed in such a way that the frame looks alive. Looking at the frame from different angles changes the appearance because of the way it reflects the light. There are also larger silver-framed mirrors as well as extra large framed mirrors on the floor, but you could of course order the size and frame of your choice.

Scattered on the tables at the back of the shed called Rosemary, are various files with samples of upholstery materials or fabric as well as rolls of wallpaper samples.

Exclusive Ladies Clothing at Rosemary

Rosemary is the kind of place where you walk in looking for a scatter cushion or two. And eventually walk out with a stunning new dress and, maybe, a scatter cushion. That is of course if you still remember that your original quest was to find a scatter cushion or two. Once you’ve laid eyes on these garments, you just know you simply have to decorate yourself first!

They sell exclusive clothing ranges for ladies from Le Riche Designs and Iconic Designs as well as an Italian silk range. Also irresistibly beautiful smoky silk scarves and large designer bags for the beach or any other event.

Le Riche Designs in Stilbaai

Lizel le Riche Spies is the owner of Le Riche Designs in George. Among the clothing ranges in Rosemary, you can also find some of her exclusive designs. Leaf through the garments hung quite closely together to find those hidden gems. Bright colours mixed together as to form unique and fabulous patterns. When wearing a Le Riche outfit with the colours cunningly interwoven to create nostalgic patterns, you are sure to turn heads. This is a must have, so, visit them and see for yourself.

Rosemary Decor & Clothing

Iconic Designs in Stilbaai

This designer company in Cape Town buys the fabric for their clothing range overseas. They do not make lots of the same garment because they want to preserve the uniqueness of garments. They make use of bold prints in vibrant colours as well as vibrant designs. Come see their stunning summer tops, sleeveless, short sleeves, three-quarter as well as long sleeves.

Summer dresses, jumpsuits, wrap dresses, sun dresses, tunics and also skirts, long dresses and colourful leggings. Also some linen clothing in the form of long pants and tops as well as sheer silky and sensational scarves. Their clothing range is made of quality material and is simply stunning, vibrant, and positively beautiful.

Italian Silk Range in Stilbaai

They also offer a range of glamorous and chic clothing made of the finest, sheerest Italian silk. Blouses, dresses and tunics, some in plain colours while others come with colourful flowery motives. Experience the delicate sensation on your skin when you don a misty cloud of flowers. Feel pampered like a princess when wearing one of these luxurious flowing Italian silk garments.

Rosemary – Dekor and Damesklerewinkel in Stilbaai

Geleë in die tweede gebou op die House of Sarah Lifestyle Centre-perseel is die dekor, meubels en damesklerewinkel, genaamd Rosemary. Dit is een van die afdelings wat ingesluit word onder die oorkoepelende naam House of Sarah Lifestyle Centre. In Hoofwegwes in Stilbaai en so min of meer regoor die indraai na Palinggatoord naby die afdraai na Jongensfontein.

Afdelings van House of Sarah Lifestyle Centre 

Die hoofafdeling is in die eerste gebou vanaf die parkeerterrein en word genoem House of Sarah – Interior Decorators wat hulle besig hou met binneversiering. Daar is ook ‘n bloemiste en kwekeryafdeling wat Violette genoem word. Die bloemistegedeelte deel die gebou met die binneversierders en die kwekery is so al langs en agter die gebou. Terwyl jy nou daar is, drink sommer gou ‘n teetjie en geniet ‘n stuk lekker vars koek by Vanilla, die teetuin onder die bome tussen die twee geboue. Oregano Pizzawinkel is huidiglik (Jan 2020) nog onder ontwikkeling maar beoog om binnekort in werking te tree.

Meubels

House of Sarah – Rosemary is verspreiders van die bekende Velvet meubels, luuks, maar ook bekostigbare meubels vir elke vertrek. Velvet vervaardig meubels vir die eetkamer, woonkamer, bad- en slaapkamer en so ook die kombuis, kroeg en studeerkamer. Hulle reeks sluit ook treffende buitenshuise of stoep eet- en leefruimte-meubels in soos uitsondelike rottangmeubels.

Die gemaklike kwaliteit-meubels voldoen aan elke smaak – modern, kontemporêr, industrieël, plaashuisstyl, en so meer. Hulle maak houtmeubels, herstel meubels, knap ou meubels op en so ook doen hullse stoffering van meubels. Al die meubels wat in die winkel uitgestal word, is te koop. Jy kan ook meubels bestel wat nie op die uitstalling is nie, of hulle kan volgens jou spesifikasie vir jou iets maak, of so nie, kan hulle dit vir jou opspoor. Dit sluit meubels in soos kaste, hangkaste, laaikaste, lessenaars, kabinette, en so meer.

Besoek Rosemary vandag en bekyk die kreatiefontwerpte en perfekvervaardigde meubels. Bestel gerus vir jou daardie spesiale meubelstuk wat daardie leë spasie in jou huis perfek sal afrond.

Dekor te huur in Stilbaai

Hierdie diens is nog in die beplanningstadium (Jan 2020). Meer inligting sal volg sodra dit in werking tree.

Binneversierings in Stilbaai

Rosemary is so soort van ‘n voorsetting van die dekoratiewe element wat reeds in House of Sarah – Interior Decorators ingelui word. Dit is ‘n fees vir die oog om deur die winkel te dwaal en al daardie strooikussings in verskillende groottes, vorms, kleure en so ook motiewe te sien. Almal is handgemaak, netjies en so lekker styf gestop. Daar is ook tafeldoeke, servette, breekgoed met pakkies beskuit en koekies, sommige nogal glutenvry. Oral lê dekoratiewe items asof sommer net neergesit, maar as jy so na die geheel kyk, besef jy elke item is kunstig-berekend presies daar geplaas.

Daar is verskillende geraamde spieël te koop. Die seskantige goudkleurige spieëlrame is so slim gedoen dat dit lyk of die raam lewe. Dit lyk anders uit elke hoek as gevolg van die manier waarop die lig weerkaats. So is daar ook groter silwergeraamde spieëls, asook eksta groot geraamde spieëls op die vloer te koop, maar jy kan natuurlik jou eie groote, vorm en raam bestel.

Verspreid op die tafels in die agterste gedeelte van Rosemary, lê verskillende lêers monsters van stoffeermateriaal en so ook rolle voorbeelde van muurpapier.

Eksklusiewe Damesklere in Stilbaai

Rosemary is die soort plek waar jy instap om ‘n strooikussing of twee te koop. En op die ou einde stap jy uit met ‘n asemrowende nuwe rok en dalkertjies daai strooikussings ook. Dis nou te sê as jy nog onthou wat jou oorspronklike missie was… As jy eers daardie klere onder oë kry, weet jy eenvoudig jy moet eers jouself dekoreer! So, doen dit dadelik.

Hulle verkoop eksklusiewe damesklerereekse van Le Riche Design, Iconic Designs en so ook ‘n reeks van Italiaanse sy. Verder ook onweerstaanbaar mooi wasige syserpe en groot ontwerpersakke vir die strand of enige ander geleentheid.

Le Riche Designs in George

Lizel le Riche Spies is die eienares van Le Riche Designs in George. Tussen die klerereekse in Rosemary kan jy ook van haar eksklusiewe ontwerpe vind. Blaai deur die kledingstukke wat so effe styf teen mekaar hang om daardie spesiale een vir jou te vind. Helder kleure word deurmekaar gemeng om unieke en asemrowende patrone te skep. As jy ‘n Le Riche skepping met die slim ineengeweefde kleure en nostalgiese patrone dra, sal jy koppe laat draai. Jy moet eenvoudig ‘n Le Riche in jou kas hê, so besoek hulle vandag en kry vir jou ook een!

Iconic Designs in Kaapstad

Hierdie ontwerper besigheid in Kaapstad koop die materiaal vir hulle klere per rol oorsee. Hulle wil graag die uniekheid van elke kledingstuk behou, so hulle maak net ‘n paar van elk. Die materiale wat hulle gebruik vir hulle sprankelende ontwerpe het sterk patrone in helder, lewendige kleure. Kom kyk hulle treffende somerstoppies, mouloos, kortmoue, driekwart- en so ook langmoue.

Somersrokke, katpakke, oorvourokke, sonrokkies, tunieke en so ook rompe, lang rokke en kleurvolle kleefpypbroeke. Hulle het ook ‘n paar stukkies linneklere in die vorm van langbroeke en toppies en so ook sensasionele ragfyn syerige serpe. Iconic se klerereeks word gemaak van kwaliteit-materiaal en is inderdaad treffend, lewendig en eenvoudig onweerstaanbaar pragtig.

Italiaanse Sy-reeks

Rosemary verkoop ook ‘n reeks van sjiek en subtiel verleidelike klere gemaak van ragfyn Italiaanse sy. Bloese, rokke en tunieke, sommige effekleurig, terwyl ander kom in kleurvolle blommerige motiewe. Beleef die delikate sensasie op jou vel as jy so ‘n mistige blommewolk aantrek. Voel bederf soos ‘n prinses wanneer jy een van daardie vloeiende, luukse Italiaanse sykledingstukke dra.

Sarlise Du Toit

Cell: 082 849 4241

Email us here

Main Road West

Stilbaai

6674