Stilbaai Deep Sea Fishing Charters
Stilbaai Deep Sea Fishing Charters
Looking for a deep sea fishing experience in the company of an expert skipper? Or rather a sun-downer cruise on the Goukou River? Stilbaai Deep Sea Fishing Charters with seasoned Skipper, Andre, is your answer. His competence comes from many years of long days spent at sea. He is deeply knowledgeable not only about the sea and best fishing spots, but also the local weather. Andre will only go out to sea when weather conditions are favourable as well as safe.
The sea is not your friend, so listen to the skipper – he wants you home safe!
Andre’s boat, named SIRE, is seaworthy, spacious and also comfortable. The boat is registered as a charter vessel with the South African Maritime Safety Authority. SAMSA regulates the safety of a boat and its passengers. This registration allows the boat to go as far as 40 NM (nautical miles) from shore, making it a true deep sea fishing experience. The SIRE is of course equipped with all the necessary safety equipment as prescribed by SAMSA.
Best Fishing Months
The best fishing months are from October to April and you might catch red stump nose, yellow tail, Cape salmon, tuna, cod, hake, marlin or red roman, garrick and santer. You might also catch sharks such as mako, thresher, bronze whalers, blue shark, gully, smooth hound and ragged tooth, etc.
Charter Activities – Deep Sea Fishing Charters in Stilbaai
The SIRE is not only used for deep sea fishing, but can be chartered for various other reasons as well.
Chartering for Deep Sea Fishing in Stilbaai
- A minimum of 5 persons at a time (but arrangements can be made otherwise).
- They provide all fishing gear as well as bait, but you may bring your own fishing tackle if you prefer.
- You need a personal angling license which is available at the Post Office. Have your ID ready.
- You get to keep your catch.
- Bring your own food as well as something to drink.
- Remember sunblock, a hat as well as a warm jacket.
- The duration of a deep sea angling trip is approximately 5 hours.
Goukou River Trips
The popular coastal town of Still Bay is developed around the Goukou River estuary where it runs into the Indian Ocean. The river is navigable for up to 15 km inland which makes it ideal for trips on the river. Talk to Andre if you would like to join an informative and relaxing trip up the river.
Sun-downer/Sunset Bay Cruises
Sunsets in Stilbaai are absolutely breathtaking to behold and that time of day the wind normally dies down and a deep peace settles in. Enjoy all of this on a sun-downer bay cruise with Andre. Maximum 10, minimum 6 persons at a time for a 2 hour duration. Talk to Andre for more information.
Charters for Special Occasions
You could also charter the boat for a special occasion such as the scattering of ashes at sea, celebrating the life of a loved one. Call for a reservation in this regard, they will gladly and assist you with understanding and compassion.
André Coetzer Skipper Boat “SIRE”
Cell: 084 360 4333
Diepsee-Hengel Charters in Stilbaai
Is jy op soek na ‘n dieseevisvangervaring in die geselskap van ‘n ervare skipper? Of dalk ‘n riviervaart of skemervaart in die baai? Stilbaai Deep Sea Fishing Charters met gesoute Skipper, Andre, is jou antwoord. Na baie jare van lang dae op die see, is hy baie bekend met die see, die beste visvangplekke en so ook plaaslike weersomstandighede. Hy gaan slegs uit op die see as hy dit veilig ag.
Die see is nie jou vriend nie, so, luister na die skipper – hy wil jou veilig hou!
Andre se boot, die SIRE, is seewaardig, ruim en gemaklik. Die boot is geregistreer as ‘n charter vaartuig by SAMSA wat die liggaam is wat die veiligheid van bote en hulle passasiers reguleer. So, die SIRE het al die vereiste veiligheidstoerusting soos voorgeskryf deur SAMSA.
Beste Hengelmaande
Die beste maande om te hengel is van Oktober tot April en jy kan rooi stompneus, geelstert, kabeljou, stokvis, rooi roman, leervis en so meer vang. Of dalk ‘n haai soos ‘n skeurtandhaai, sambokhaai, blouhaai, hondhaai, haringhaai, geelhaai, en so meer.
Geleenthede Wat Stilbaai Deep Sea Fishing Charters Aanbied
Die SIRE word nie net vir diepseehengel verhuur nie, maar vir ander geleenthede ook.
Diepsee-Visvangervaring
- Minimum van 5 persone op ‘n keer (maar ander reëlings kan ook getref word)
- Hulle voorsien alle visvangtoerusting en so ook die aas, maar jy kan jou eie stokke en visgerei ook bring.
- Jy moet jou eie hengellisensie hê wat jy by die Poskantoor kan kry. Onthou jou ID.
- Jy behou jou vangste.
- Bring jou eie kos en drinkgoed.
- Onthou die sonblok, ‘n hoed, ‘n warm baadjie en so meer.
- ‘n Diepseehengelrit duur so om en by 5 ure.
Riviervaarte op die Goukou
Die gewilde kusdorp, Stilbaai, is ontwikkel rondom die uitloop van die Goukourivier in die Indiese Oseaan. Die rivier is navigeerbaar vir ongeveer 15 km inland wat dit ideaal maak vir riviervaarte. Praat met Andre as jy graag so ‘n ontspannende en leersame rit wil geniet.
Sonsakbootvaarte in die Baai
Sonsondergang in Stilbaai is asemrowend en daardie tyd van die dag gaan die wind gewoonlik ook lê en so ‘n diep vrede omvou alles. Bespreek ‘n sonsakbootvaart en geniet al hierdie dinge op ‘n bootvaart in die Baai. Maksimum 10, minimum 6 persone op ‘n keer vir ‘n twee-uurlange rit. Kontak André vir pryse.
Bootvaarte vir ‘n Spesiale Geleentheid
Jy kan die boot huur vir ‘n spesiale geleentheid soos om ‘n geliefde se as in die see te strooi. Skakel hulle vir ‘n bespreking en hulle sal jou bystaan met begrip en deernis.
André Coetzer Skipper Boat “SIRE”
Cell: 084 360 4333