Vlakte Marathon – Langeberg Athletics Club
Vlakte Marathon – Langeberg Athletics Club
The Vlakte Marathon from Heidelberg to Witsand/Port Beaufort is a road running event annually presented by Langeberg Athletics Club. In fact, it is also a Comrades and Two Oceans marathon qualifier. The flat route winds along tarred roads through open fields and harvested farmlands.
About the Vlakte Marathon Race
The 2022 Vlakte Marathon will be run on Saturday, 26 November along the R323 from Heidelberg to Witsand as usual. There are four distances to choose from, namely, 42.2 km, 21.1 km, 10.4 km and, of course the 5 km fun run. All finishers will receive a medal and there will be prizes to be won to boot.
Entries to participate in the 20th Vlakte Marathon are now open! The closing date for entries is Monday, 21 November 2022 at 23h30. Although late entries are allowed, an extra R20 per entry will be charged.
This distance running event will take place under the rules of Athletics South Africa (ASA), Athletics South Western Districts (ASWD), as well as World Athletics (WA).
Enter Now!!
To enter straight away, follow this link: https://entrytickets.net/vlakte
Everybody, local, national as well as international, is welcome to participate in any of the four distances. Serious, as well as casual runners, singles, groups, families, friends, whether you choose the full marathon or the fun run does not matter. Just come and share in the sheer enjoyment of the day.
They promise something for the whole family, for example, food stalls, a beer tent, a jumping castle, etc.
Cansa
The Langeberg Athletics Club are keen supporters of Cansa, hence they donate a fair portion of the Marathon proceeds to Cansa every year.
See you there on Saturday, 26 Nov 2022!!
Need more info?
For more information on the race, for example, race rules, transport or accommodation, visit their website: https://langebergathletics.co.za/vlakte-marathon
Or call Nico Steyn
083 226 3091
Die Vlakte Marathon – Langeberg Atletiekklub
Die Langeberg Atletiekklub bied die padwedloop, die Vlakte Marathon van Heidelberg na Witsand, jaarliks aan. Inderwaarheid het die wedloop ‘n Comrades- en so ook Two Oceans Marathon-kwalifiseerder geword. Die gelyk roete vleg al met die teerpad langs tussen afgeoeste landerye en stukke veld deur.
Oor Die Vlakte Marathon Resies
Die 2022 Vlakte Marathon vind plaas op Saterdag, 26 November, soos gewoonlik op die R323 tussen Heidelberg en Witsand. Daar is vier afstande om van te kies, nl., 42.2 km. 21.1 km, 10.4 km en so ook die 5 km pretdraf. Daar is ‘n medalje vir elkeen wat die resies voltooi het en dan is daar nog verdere pryse ook te wenne.
Inskrywings om deel te neem aan die Vlakte Marathon is nou oop! Die sluitingsdatum vir inskrywings is Maandag, 21 November 2022 om 23h30. Alhoewel laat inskrywings toegelaat word, sal dit jou so ‘n ekstra R20’jie per persoon uit die sak jaag.
Hierdie langafstand byeenkoms staan onder die reëls van ASA, ASWD en so ook WA.
Skryf Sommer Nou In!!
Volg hierdie skakel om dadelik in te skryf: https://entrytickets.net/vlakte
Almal, plaaslik, nasionaal en so ook internasionaal, is welkom om deel te aan enige van die vier afstande. Ernstige, sowel as kasuele hardlopers, enkelinge, groepe, gesinne, vriende, of jy die vol marathon of pretdraf kies, maak nie saak nie. Kom net en deel in die louter genot van die dag.
Daar gaan iets wees vir die hele gesin soos kosstalletjies, ‘n biertent, springkasteel, en so meer.
Kansa
Kansa lê die Langeberg Atletiekklub na aan die hart, so hulle gee elke jaar ‘n stewige gedeelte van die Marathon se opbrengs aan Kansa.
Sien jou daar op Saterdag, 26 November 2022!!
Wil Jy Dalk Meer Weet?
Vir meer inligting oor die resies, soos die reëls, vervoer, verblyf en so meer, besoek hulle Webwerf: https://langebergathletics.co.za/vlakte-marathon
Of bel vir Nico Steyn
083 226 3091