Agrisell - Danie van Rensburg

Agrisell – Danie van Rensburg

Agrisell - Danie van Rensburg

Agrisell – Danie van Rensburg Jongensfontein

Real Estate Agent with Agrisell, the source of prime property. For buying or selling property in the Jongensfontein and Still Bay area. Also a letting agent.

If you want to buy, rent or sell property such as plots, farms or houses, contact Danie van Rensburg. Also flats, apartments as well as other property. He will assist you with expert advice on buying or selling your property. Likewise he will advise on renting someone else’s house or farm.

When selling your property through Agrisell, the property gets advertised to millions of interested buyers. Agrisell will also calculate the monthly repayments on your bond. Likewise they will calculate the maximum bond that you can afford.

Danie is also in the holiday accommodation business thus can offer you professional and friendly assistance finding a holiday home.

Agrisell Eiendomsagent – Danie van Rensburg

Danie is ‘n eiendomsagent by Agrisell, die voorsiener van uitsoek eiendomme en doen eiendomsverkope in die Jongensfontein- en Stilbaai-omgewing.

As jy eiendom soos erwe, plase, huise, woonstelle of enige ander eiendom wil koop, huur, verhuur of verkoop, kontak Agrisell – Danie van Rensburg. Hy sal jou ingeligte raad kan gee oor die koop of verkoop van jou eiendom. So ook vir die huur van ander se eiendom.

Agrisell adverteer jou eiendom waar miljoene belangstellende kopers dit kan sien. Hulle kan vir jou die maandelikse terugbetalingspaaiemente uitwerk. So ook die maksimum lening wat jy kan bekostig.

Hy is ook ‘n verhuringsagent en doen ook verhuring van vakansiewonings.

 

Agrisell – Danie van Rensburg

C/O Grysbok & Voëlklip Avenue

Jongensfontein

6675

 

For more please, click here.Agrisell - Danie van Rensburg

Send us mail

3 + 4 = ?