Ghian’s BBQ & Grill House

Ghians BBQ and Grill House in Stilbaai

Ghian’s Steakhouse in Stilbaai

Restaurant or steakhouse serving breakfast, lunch as well as dinner. Ghian’s BBQ & Grill House brings Southern Style barbecue to Still Bay in the Fynbos Centre next to Main Road West. Master Ghian’s menu includes a wide variety of delicious dishes spanning from breakfast to dinner. The Grill House opened its doors on 21 November 2019 and promises to become one of the most popular places to eat in Stilbaai.

Enter the Texan Style restaurant and be conveyed to an American cowboy ranch, what with the unplastered walls. The naked light bulbs hanging from the high ceiling, the wooden tables and chairs as well as the rough wood-finish around the bar counter. The pictures of cowboys in action on their horses adorning the walls.

‘Lekker’ atmosphere, friendly and homey with excellent food which the grill masters prepare in the open kitchen. They are also licensed to serve a selection of good wines. Mounted on the wall as you leave the Grill House, is a large black board inviting customers to leave a comment.

Seating at Ghian’s BBQ & Grill House

This Southern Style steakhouse is small and can seat a little over 40 people at one sitting. Although they do their utmost to accommodate walk-ins if possible, they kindly recommend that you make a reservation to avoid disappointment.

Save time and effort and simply make use of their online booking system.

Where to Eat Breakfast in Still Bay

Ghian’s Barbecue & Grill House serves Breakfast from 09:00 to 11:00.

Master Ghian’s breakfast menu offers various breakfast choices starting with muesli and yoghurt served in his special way. Also bacon and egg breakfasts dished up in various ways with extras, resulting in smaller or larger meals. Furthermore he offers a Banting breakfast as well as two-egg omelettes with a choice of filling.

Where to Eat Lunch in Stilbaai

Ghian’s BBQ & Grill House serves Lunch from 11:30 to 16:00.

Master Ghian’s lunch menu kicks off with starters such as mushrooms, chicken wings, Tortillas and a platter of cold meats, etc. for two people. Do not forget about their selection of wines to enjoy with your meal.

For mains there is a choice of various meat types such as chicken, pork and selected beef cuts char grilled. Also burgers made from 200 g beef patties or chicken fillet where you can build your own burger with various extras and sauces. A variety of salads as well as various delectable desserts are available to top off the meal.

Where to Eat Dinner in Stilbaai – Ghian’s Steakhouse in Stilbaai

Ghian’s Texan barbecue style steakhouse serves Dinner from 18:00 – 21:00.

Master Ghian’s dinner menu is more extensive than the lunch menu, kicking off with starters such as mushrooms, snails, mussels, springbok carpaccio, etc. (thin slices of raw meat served with a sauce) They also have just the wine to accompany your meal.

The mains dishes take 45 minutes to prepare. You have a wide variety of meat choices such as fillet, rib-eye, espetades of beef skewer, chicken, pork loin ribs as well as Eisbein with a variety of sides and sauces. Furthermore there is the lamb pot of the day and selected beef cuts char grilled to perfection with a side of your choice. Likewise you can have a burger with a 200g pure beef patty of chicken fillet which you can build with extras and sauces like avocado, bacon, pineapple, etc. To add to all of this, they offer a variety of salads and to round off the meals there is also a decadent choice of desserts.

Kiddies Meals at Ghian’s BBQ & Grill House

Master Ghian has a menu for the Kiddies as well which they serve throughout the day. The bacon and egg breakfast is served until 11:00. For the rest of the day they can have food such as macaroni and cheese, chicken strips, fish fingers and chicken burger. For dessert there is vanilla ice cream with a choice of sauce.

Ghian’s BBQ & Grill House in a Nutshell

  • Air-conditioning
  • Banting breakfast
  • Child friendly offering a special kiddies menu
  • Credit card facilities
  • Free parking in parking area of the centre
  • Grill Masters
  • Informal dress code
  • Licensed to serve wine
  • Open kitchen
  • Reservation is important – online booking available
  • Serves breakfast, lunch as well as dinner
  • Southern Style Grill House
  • Texan Style Barbecue
  • Waiting service

Braaivleisrestaurant in die Fynbossentrum in Stilbaai

Braaikafee (steakhouse) wat ontbyt, middagetes en aandetes aanbied. Hulle het hulle deure oopgemaak op 21 November 2019 en beloof om sommer gou een van die gewildste eetplekke in Stilbaai te word.

As jy die Texaanse styl restaurant betree, voel jy asof jy op ‘n Amerikaanse beesplaas beland het. Die ongepleisterde mure en hoë plafon met die kaal gloeilampe wat aan lang drade van die dak afhang. En die houttafels en stoele, die ruwe houtafwerking om die kroegtoonbank en die prente van die cowboys in aksie teen die mure. Die gemoedelike atmosfeer en die mondwatergeur van braaivleis uit die oop kombuis – alles spreek van beesplaas en braaivleis.

Hulle is gelisensieer om wyn te bedien waarvan hulle ‘n gawe seleksie uitsoekwyne beskikbaar maak. Soos jy uitgaan teen die muur is ‘n groot swartbord waar jy gerus ‘n opmerking kan laat.

Sitplek by Ghian’s BBQ & Grill House

Hierdie Southern-styl restaurant is klein en kan net so ‘n ietsie oor die veertig mense op ‘n slag hanteer. Alhoewel hulle hulle uiterste bes doen om instapkliënte te akkommodeer waar enigsins moontlik, raai hulle jou vriendelik aan om plek te bespreek. So kan jy seker maak dat jy nie honger moet omdraai nie.

Spaar tyd en moeite en maak sommer gebruik van hulle aanlyn bespreking.

Waar kan jy Ontbyt Eet in Stilbaai?

Ghian’s BBQ & Grill House bedien ontbyt van 09:00 tot 11:00

Meester Ghian se ontbytspyskaart bied jou verskillende ontbytkeuses beginnende met die muesli-en-jogurtkombinasie wat hy op sy spesiale manier voorsit. So ook die spek-en-eierkombinasie wat op verskillende maniere en met byvoeging of weglating van ekstras in ‘n groter of kleiner maaltyd verander word. Verder bied hy ook ‘n Bantingontbyt en so ook twee-eier omelette met ‘n vulsel van jou keuse.

Waar kan jy Middagete Eet in Stilbaai?

Ghian’s Barbecue & Grill House bedien middagete van 11:30 tot 16:00.

Meester Ghian se middagetespyskaart skop af met voorgeregte soos sampioene, hoendervlerkies, Tortillas, en ‘n twee-persoon bord met koue vleise, kaas en so meer. En moenie vergeet van hulle uitgesoekte wyne wat jy saam met jou maaltyd kan geniet nie.

As hoofgangdis kan jy kies uit ‘n verskeidenheid vleissoorte soos hoender, vark en uitgesoekte beessnitte wat geskroeibraai word. Of jy kan ‘n burger kies met 200 g bees of hoenderfilet en dit self verder bou met ekstras en souse soos avokadopeer, pynappel en so meer. Daar is ook ‘n verskeidenheid slaaie op die spyskaart en so ook heerlike nageregte om die ete mee af te sluit.

Waar kan jy Aandete eet in Stilbaai?

Ghian’s se Texaanse braaivleisrestaurant bedien aandete van 18:00 – 21:00.

Die spyskaart begin met voorgeregte soos sampioene, slakke, mossels, springbok carpaccio (dun repies rou vleis met ‘n sousie) en so meer. Hulle het net die regte wyn om saam met jou maaltyd te geniet.

Die hoofgangetes neem so 45 minute om voor te berei. Daar is ‘n wye verskeidenheid vleiskeuses soos filet, espetades of beessosaties, hoender, varkribbes en Eisbein met ‘n verskeidenheid sydisse en souse. Verder is daar ‘n lamspot van die dag en geselekteerde beessnitte wat geskroeibraai word tot perfeksie met ‘n sydis van jou keuse. So ook kan jy ‘n burger van 200 g beesvleis of hoender filet kies en jou eie burger bou met ekstras en souse soos avokado, spek, pynappel, ens. Om al die disse aan te vul, is daar ook verskeie slaaie en o, so dekadente nageregte om van te kies.

Kindervriendelike Eetplek in Stilbaai

Meester Ghian het ‘n spesiale spyskaart vir kinders wat die hele dag aangebied word. Die spek en eierontbyt word tot 11:00 bedien. Vir die res van die dag kan kos soos macaroni en kaas, hoenderrepies, visvingers, hoenderburgers en so meer bestel word. Vir nagereg is daar roomys met verskillende souse waaruit die kinders kan kies.

Ghian’s BBQ and Grill House in ‘n Neutedop

  • Bantingontbyt
  • Bedien ontbyt, middagete en so ook aandete
  • Bespreking is belangrik – aanlyn bespreking is moontlik
  • Braaimeesters
  • Gelisensieer om wyn te bedien
  • Gratis parkering in die parkeerarea van die sentrum
  • Informele kleredrag
  • Kelnerdiens
  • Kindervriendelik met eie spyskaart
  • Kredietkaartfasiliteite
  • Lugversorging
  • Oop kombuis
  • Texaanse styl braaivleis

Shop 14 Fynbos Centre

Main Road West

Still Bay

Cell: 061 546 9784

Email us here