Jongensfontein Caravan Park

Jongensfontein Caravan Park

The camp site is practically on the sea, with a beautiful view as well as the safety of a Blue Flag status beach right across the road. The coastline provides by and large for all preferences with sandy beaches and rocky shorelines. Also rock pools for small children to swim in safely as well as excellent fishing. Or one can simply walk the coastline while enjoying the sun and the sea as well as keeping an eye out in season for whales and seals.

Jongensfontein Caravan Park

2 Kamp Street

Jongensfontein

6675

Facilities at Jongensfontein Caravan Park

Lizette

· 115 sites

· 6 people per site

· Bring own braai

· 18 Self Catering thatch roof chalets, Own bedding must be supplied (Pillows, blankets, sheets and towels)

· No pets as well as no motorbikes allowed

Jongensfontein Kamp Tariewe

Booking Enquiry

3 + 1 = ?

Jongensfontein Karavaanpark Vakansieprogram – Des 2017 / Jan 2018

SEMENTBAAN PROGRAM VIR JONGENSFONTEIN: DESEMBER 2017/ JANUARIE 2018
(Datums en/of tye kan op kort kennisgewing dalk verander na gelang van omstandighede)

Week 1

Vrydag 8 Des

Program beskikbaar by Strand Kantoor
Saterdag 9 Des

20:00 – 23:30 : Sokkie by sementbaan

Sondag 10 Des

Sien die Kerkdiens tye by kantoor.

Maandag 11 Des

20:00 – 23:00 Sokkie by sementbaan
Dinsdag 12 Des

Geen aand sokkie
Gesinstyd
Woensdag 13 Des

20:00 – 23:00 Sokkie by sementbaan
Donderdag 14 Des

Geen aand sokkie
Gesinstyd

Week 2

Vrydag 15 Des
Stranddienste span vandag oppad na Jongensfontein

20:00 – 23:00 Sokkie by sementbaan
Saterdag 16 Des

Stranddienste slaan tente op en kry hul reg vir die vakansie.

20:00 – 23:30 : Sokkie by sementbaan

Sondag 17 Des

Sien die Kerkdiens tye by kantoor.

19:00 Standdienste
Fliek by die sementbaan

Maandag 18 Des
Sien Program van Stranddienste

20:00 – 23:00 Sokkie by sementbaan
Dinsdag 19 Des
Sien die program van Stranddienste
19:00 Stranddienste
EK, JY EN CORNE

Geen aand sokkie Woensdag 20 Des
Sien die program van Stranddienste
19:00 Standdienste
PLOFSTOF
GASKUNSTENAARS
Daarna sokkie tot 23:00
Donderdag 21 Des
Sien die program van Stranddienste

Geen aand sokkie

Week 3

Vrydag 22 Des
Sien die program van Stranddienste
15:00: Sandkasteel kompetisie
20:00 – 23:00 Sokkie by sementbaan
Saterdag 23 Des
Sien die program van Stranddienste

Sokkie by sementbaan 20:00 tot 23:30

Sondag 24 Des
Spandag van Strandienste – geen program.
Sien die Kerkdiens tye by kantoor.
07:30 – 08:00 GESKENKE!!!!
SEMENTBAAN
Maandag 25 Des
09:00:
Kersdiens by sementblad, bring u eie opslaan stoele

Geen aand sokkie
Gesinsaand Dinsdag 26 Des
Sien Program van Stranddienste

20:00 – 23:00 Sokkie by sementbaan
Woensdag 27 Des
Sien Program van Stranddienste

19:00 Talentaand
Aangebied deur Stranddienste
Donderdag 28 Des
07:00 Stranddienste
Vetkoek verkoping en Color Run 5Km.
Laaste dag van Stranddienste

Geen aand sokkie
Gesinstyd

Week 4

Vrydag 29 Des

Stranddienste vertrek

20:00 – 23:00 Sokkie by sementbaan

Saterdag 30 Des

20:00 – 22:50 Sokkie

Sondag 31 Des
Sien die Kerkdiens tye by kantoor.

Aanddiens Kerksaal Geen Nuwe Jaar sokkie op Sondag aand nie.
Ekstra sokkie komende Dinsdag aand.
Maandag 1 Jan
20:00 – 23:00 = Sokkie by sementbaan Dinsdag 2 Jan
20:00 – 23:00 = Sokkie by sementbaan Woensdag 3 Jan
20:00 – 23:00 = Sokkie by sementbaan Donderdag 4 Jan
Geen aand sokkie

Week 5

Gesinsaand Vrydag 5 Jan
20:00 – 23:00 = Sokkie by sementbaan Saterdag 6 Jan
20:00 – 23:30
NB.: Laaste Sokkie Sondag 7 Jan
Sien die Kerkdiens tye
By die kantoor.

Daaglikse program van Stranddienste is verkrygbaar/waarneembaar by Strandoord Kantoor