Stilbaai Lovers Locks – Stilbaai Liefdesslotte

STILBAAI LOVERS LOCKS

There are few places filled with as much love as Still Bay. From a first kiss on the beach to grandpa and grandma holding hands while watching the children play in the ocean, Still Bay is a haven for lovers. A place that harbours as many love stories as the sand on the beach. And now you can leave a token of your love for the world to see.

Stilbaai Lovers Locks, is a community project that has rapidly become a local treasure. Couples from all over have a chance to place a lock on the love fence and throw a key into the ocean (a special box) to symbolize their commitment to each other. This is similar to the famous Passerelle des Arts Bridge in Paris. Many couples have shared a special moment here, while gazing out over the ocean locked in each other’s’ arms.

This project was undertaken with one simple goal: to give each couple, local or out of town, a chance at a romantic moment in our beautiful village. Read our beautiful message to your loved one while you memorialize your commitment.

Stilbaai Lovers Locks can be found at – The “Walvis Uitkykpunt” just above / behind the Stilbaai Harbour.

Stilbaai Lovers Locks

STILBAAI SE LIEFDESSLOTTE

Die pragtige Stilbaai is bekend deur Suid-Afrika vir sy skoonheid en prag. Vele liefdesverhale het met `n eerste soen op die strand begin.  Later gegroei tot Oupa en Ouma op die strand met die kleinkinders. “The Bay of the Sleeping Beauty” is `n gevul met spesiale herinneringe en oomblikke vir die paartjies wat ons dorp geniet het. En nou is daar `n geleentheid om daardie herinneringe vas te vang en vir die wêreld te wys.

Stilbaai se Liefdesslotte is `n projek wat vining `n plaaslike juweel geword het. Paartjies van reg oor die land het `n kans om `n liefdesslot saam te kom sluit . En dan hulle sleutel in die see (`n spesiale boks) te gou. Hierdie gebaar verteenwoordig die paartjie se liefde en toewyding aan mekaar. Hierdie Liefdesslot uitkykpunt is soortgelyk aan die bekende Passerelle des Arts brug in Parys, alhoewel die pragtige uitsig oor Stilbaai se baai veel mooier is. Kyk hoe die son oor die see sak soos jy en jou geliefde in mekaar se arms staan.

Hierdie gemeenskapsprojek is opgerig met slegs een doel. Sodat al die verliefde paartjies wat ons mooie dorp besoek `n geleentheid het om hul romantiese oomblikke te deel. Lees ons pragtige boodskap en vang hierdie oomblik virewig vas.

By die Walvis Uitkykpunt net agter/by die Stilbaaihawe.