Louis Hiemstra
Louis Hiemstra
Louis Hiemstra
is a well established South African artist; painter, cartoonist, caricaturist and illustrator of books.
His work is well represented in local galleries, corporate buildings and in homes in South Africa, as well as abroad.
Louis is a Fellow of the former Watercolour Society of SA. He occasionally served as selector of national exhibitions of the Society. He also paints in oils and acrylics.
A number of books illustrated by him have been published.
Art Classes On Mondays and Tuesdays in the Afternoon from 14h00 to 17h00 (NB! NB! please phone before hand if you want to attend)
Louis Hiemstra
is ’n goedgevestigde Suid-Afrikaanse kunstenaar; skilder, spotprenttekenaar, karikaturis en illustreerder van boeke.
Sy werk word goed verteenwoordig in plaaslike galerye, korporatiewe geboue en wonings in Suid-Afrika asook oorsee.
Louis is ’n Genoot (‘Fellow’) van die voormalige Waterverfgenootskap van Suid-Afrika. Hy het per geleentheid gedien as keurder van die nasionale uitstallings van die Genootskap. Hy gebruik ook olie en akriel as medium om mee te werk.
’n Aantal boeke wat hy illustreer het, is al gepubliseer.
Kunsklasse / Art classes in Stilbaai by Louis Hiemstra
Art classes in Stilbaai on Monday and Tuesday afternoons at Fisantekraal. Beginners welcome. Media include watercolors, acrylics and oils. 14h00 to 17h00.(Please phone and let Louis know you want to attend)
Kunskasse word aangebied op ‘n Maandag en Dinsdag in die middag vanaf 14h00 tot 17h00 (Skakel asb voor die tyd indien u dit wil bywoon)
Fisantekraal
Stilbaai
6674
Tel: 028 754 3304
Cell: 083 457 5838