Suid Kaap Elektries & Loodgieters

Suid Kaap Elektries & Loodgietery

Suid Kaap Elektries & Loodgieters

Suid Kaap Elektries & Loodgietery

Electrician as well as plumber in Still Bay for all power and water/sewage problems. Elektrisiën en loodgieter is Stilbaai vir alle krag en water/dreineringsprobleme.

Phil is the one to contact when you are experiencing any problems with the electricity at your property such as power that keeps on tripping. He will repair or replace a faulty geyser as well as faulty plugs. If you need extra lighting or electricity in the new extension you are adding to your house, call Phil.

Let him do the wiring of the new house you are building, or give you a certificate for the electrical wiring of the house you want to sell. He is a professional electrician thus you can trust his work completely.

Furthermore he can detect that water leak which is costing you so much as well as fix the problem. Let him install the water pipes and sewage system in your new house or the renovated kitchen or added bathroom. He will replace the broken basin or repair the toilet as well as unblock the drain with his special plumbing tools.

Plumber & Electrician in Still Bay, Jongensfontein / Loodgieter en Elektrisiën is Stilbaai

Suid Kaap Elektries & Loodgietery is die besigheid om te kontak vir enige elektriese probleem by jou eiendom, soos daardie krag wat aanhou uitskop. Hy sal ook die stukkende elektriese prop vervang en die geyser regmaak of vervang. As dit ekstra beligting is wat jy nodig het, vra vir Phil.

So ook kan hy die bedrading doen by jou nuwe huis of vir jou ‘n sertifikaat vir die elektriese stelsel van jou huis gee wanneer jy wil verkoop.

Verder kan hy waterlekke opspoor en regmaak, jou bepyping doen by jou nuwe huis asook die dreineringstelsel installeer. So ook die gebreekte wasbak vervang of die toilet regmaak of vervang. Of die beblokte drein oopmaak met sy spesiale gereedskap vir hierdie doel ontwerp.

 

Suid Kaap Electrical & Plumbers

Phil Briedenhann
Cell: 072 263 6464

Email us here